die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS

Nuutste Woordopnames

Filter media by:
10-03-2024
Duration: 54 mins
BLY IN MY SOOS EK IN JULLE (JOH 15:4) Sien jouself soos God jou sien en vind en ervaar sekerheid, vreugde en vrede in jou posisie in Hom.
03-03-2024
Duration: 1 hr 11 mins
BID SÁÁM MET DIE ANTWOORD i.p.v VÍR DIE ANTWOORD Ervaar die vreugde daarvan om in Jesus met absolute vrede en sekerheid sáám met die Gees van die Almagtige te bid.
25-02-2024
Duration: 56 mins
BREEK DIE DAK OOR JOU BEPERKINGS OOP! Lig die dak oor jou beperkings en dít wat jou terughou en leef in vervuldheid.
18-02-2024
Duration: 37 mins
JESUS SE GEBED OOR JOU ÉN JOU GELIEFDES. 'n Gebed van Jesus sodat ons EEN kan wees met Vader, Seun en Gees en die VOLHEID, HEELHEID en HEERLIKHEID van Jesus kan ervaar.
11-02-2024
Duration: 1 hr 0 mins
DIE TYDLYN 249: DIE OORDEEL VAN DIE LAASTE DAE Die oordeel was van altyd af werkend. My keuse bepaal of die uitkoms positief of negatief is.
04-02-2024
Duration: 1 hr 4 mins
DIE TYDLYN 248: DIE ALPHA EN DIE OMEGA=GELOOF>LIEFDE>HOOP Die oordeel is reeds van altyd af werkend - ook vandag. Die proses van opweeg, tot 'n oortuiging kom en die gevolg! Dit kan positief of negatief wees. Kies dan die lewe!
28-01-2024
Duration: 49 mins
TERUG NA JOU EERSTE LIEFDE Sien en ervaar God se tere liefde en nabyheid in alle omstandighede - 'n Heilige Teenwoordigheid wat jou standvastig sal hou.
21-01-2024
Duration: 1 hr 2 mins
DIE TYDLYN 247: DIE ONTHULLING VAN DIE EINDTYD (INLEIDING) Dit sluit die profetiese Woord oor die toekoms in. Om te verstaan moet ons uitmaak: 1. Wat is genade en hoe vêr strek dit? 2. Waar bevind ons onsself t.o.v straf? 3. Hoe werk God se oordeel?
14-01-2024
Duration: 1 hr 1 min
DIE TYDLYN 246: 2 & 3 JOHANNES - OM IN DIE WAARHEID TE WANDEL. Johannes spreek ons "manlike" en ons "vroulike" kante aan in die twee briewe. Die belangrikste is egter dat ons eenheid met die Woord, die ontsluiting van die beloftes beteken.
07-01-2024
Duration: 1 hr 3 mins
DIE TYDLYN 245: 1 JOHANNES OPGESOM Johannes daag ons uit om te besin oor die egtheid en diepte van ons verhouding met Jesus. Leef ons ons eerste liefde?