Nuutste Woordopnames
LEEF IN OORWINNING EN TRIOMF (2)
Ons kyk verder na die wapenrusting as toerusting vir 'n lewe van oorwinning: Ons kan kies vir 'n intieme verhouding met Jesus. 'n Liefdesverhouding waarbinne ons Sy vrede sal ervaar en onder die skild van Sy geloof kan leef. 'n Verhouding waarin Sy oorwinning oor die vyand 'n fisiese, sIgbare werklikheid word tot Sy eer. Toegerus om die VOLLE MAG VAN DIE HEMELE TE ONTSLUIT.
Duration:1 hr 0 mins
Video:watch