die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS

Nuutste Woordopnames

Filter media by:
11-10-2026
Passage: Psalm 44
Duration: 57 mins
DIE PSALMS VAN DIE KINDERS VAN KORAG. (PSALM 44) {JAN BRAND} Op die oog af lyk dit asof die kinders van Korag dieselfde wanpersepsie van God gehad het as Job - wat wél moontlik kon wees. Lees ons dit profeties is dit 'n beskrywing van Jesus, wat geen sonde geken het nie, maar tóg deur God verlaat is - ter wille van ons!
04-10-2026
Passage: Psalm 27
Duration: 57 mins
20261004 - U IS MY LIG EN MY HEIL (Pslm 27) {JAN BRAND} Sekerheid en veiligheid wat 'n intieme verhouding met God inhou.
27-09-2026
Passage: Psalm 23
Duration: 1 hr 6 mins
U VERKWIK MY SIEL - PSALM 23 Psalm 23 herontdek!
20-09-2026
Duration: 1 hr 11 mins
LEUNS VS WAARHEID {RIAAN BEZUIDENHOUT} As duisternis = afwesigheid van lig , dan is ‘n leuen = afwesigheid van waarheid Efe 4:17 - 18 Wandel = kom in pas met …..WAARHEID “In pas met leuens” - verdwaas, verduister, vervreemd van LEWE ❗️ Vervreemd = “om van intimiteit uitgesluit te wees” Ons het die voorreg om ons gedagtes konstant te kan vernuwe met waarheid / lig / lewe - dit is om konstant blootgestel te kan word ( wat ‘n voorreg ) aan waarheid en onverganklike saad van God se Goeie nuus en WOORD.
13-09-2026
Duration: 1 hr 1 min
20260913 - GOD SE GELOOF IN PRAKTYK (3) {JAN BRAND} Die geloof van God koppel my aan geregtigheid en toegang tot al God se beloftes.(2 Kor 1:29) Die grootste van die beloftes is om Hom intiem te ken - alle ander beloftes is bysaak. So leef ons in oorwinning ten spyte van omstandighede.
06-09-2026
Duration: 1 hr 8 mins
20260906 - DIE GELOOF VAN GOD (2) {JAN BRAND} Die mens het deur oorlewering van geloof 'n werk gemaak. Geloof moet met jou ge beur - dan is dit God se geloof wat in jou hart uitgestort woord. Sy geloof koppel ons aan Sy geregtigheid.
30-08-2026
Passage: Mark 1:22
Duration: 1 hr 4 mins
20260830 - VOLHOUBAARHEID-DIE GELOOF VAN GOD {JAN BRAND} Die vyeboom wat vervloek is. Jesus verklaar dat werke nooit die gewensde vrug van regverdigmaking voor God sal dra nie. Hy volg dit op met: Julle moet die geloof van God hê. (Mark 1:22). Dis net Sy geloof wat die berg van skuld - deels geërf van Adam maar ook deur my eie toedoen in die see gewerp het.
23-08-2026
Duration: 1 hr 2 mins
FOKUS - DIE VOLMAAKTE WET VAN DIE VRYHEID. Die fokus is om tot die oortuiging te kom van my volmaakte stand wat Jesus vir my verdien het en uit daardie oortuiging te lewe.
16-08-2026
Duration: 55 mins
DIE HEERLIKHEID VAN GOD God se oorspronklike bedoeling - dat die aarde uiteindelik die voordeel sal trek uit 'n volkome liefdesverhouding tussen God as Skepper en die mens as bestuurder van Sy skepping.
09-08-2026
Duration: 55 mins
20260809 - HOOR EK GOD SE STEM (DANIËL TINTINGER) Om God se stem te beleef en te hoor is om in frekwensie te bly in pas met Hom. Dit is die lewe in oorvloed om te besef sodra jy God se stem hoor dat jy Sy klankbord is en ook Sy megafoon in die wêreld.