die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS

Nuutste Woordopnames

{ccconsent}{/ccconsent}
20260802 - DIE VOLWASSE MAN-VROU (JAN BRAND) Efes 4:11- Die oogmerk met die prediking - dit moet elke individu bring tot die volwasse man -di. Eenheid van geloof - om uit dieselfde bron van waarheid gevoed te word en self geestelik op te daag en verantwoordelikheid te neem. Uit diƩ suiwer Bron - Gees van die waarheid - is mens gevrywaar van die winde van lering wat niks anders is nie as die "goeie" vrugte van die verkeerde boom.
Duration:1 hr 3 mins