11-10-2026
DIE PSALMS VAN DIE KINDERS VAN KORAG. (PSALM 44)
{JAN BRAND}
Op die oog af lyk dit asof die kinders van Korag dieselfde wanpersepsie van God gehad het as Job - wat wél moontlik kon wees. Lees ons dit profeties is dit 'n beskrywing van Jesus, wat geen sonde geken het nie, maar tóg deur God verlaat is - ter wille van ons!
04-10-2026
20261004 - U IS MY LIG EN MY HEIL (Pslm 27) {JAN BRAND}
Sekerheid en veiligheid wat 'n intieme verhouding met God inhou.
27-09-2026
U VERKWIK MY SIEL - PSALM 23
Psalm 23 herontdek!
13-09-2026
20260913 - GOD SE GELOOF IN PRAKTYK (3) {JAN BRAND}
Die geloof van God koppel my aan geregtigheid en toegang tot al God se beloftes.(2 Kor 1:29) Die grootste van die beloftes is om Hom intiem te ken - alle ander beloftes is bysaak. So leef ons in oorwinning ten spyte van omstandighede.
06-09-2026
20260906 - DIE GELOOF VAN GOD (2) {JAN BRAND} Die mens het deur oorlewering van geloof 'n werk gemaak. Geloof moet met jou ge beur - dan is dit God se geloof wat in jou hart uitgestort woord. Sy geloof koppel ons aan Sy geregtigheid.
30-08-2026
20260830 - VOLHOUBAARHEID-DIE GELOOF VAN GOD {JAN BRAND}
Die vyeboom wat vervloek is. Jesus verklaar dat werke nooit die gewensde vrug van regverdigmaking voor God sal dra nie. Hy volg dit op met: Julle moet die geloof van God hê. (Mark 1:22). Dis net Sy geloof wat die berg van skuld - deels geërf van Adam maar ook deur my eie toedoen in die see gewerp het.
23-08-2026
FOKUS - DIE VOLMAAKTE WET VAN DIE VRYHEID.
Die fokus is om tot die oortuiging te kom van my volmaakte stand wat Jesus vir my verdien het en uit daardie oortuiging te lewe.
16-08-2026
DIE HEERLIKHEID VAN GOD
God se oorspronklike bedoeling - dat die aarde uiteindelik die voordeel sal trek uit 'n volkome liefdesverhouding tussen God as Skepper en die mens as bestuurder van Sy skepping.
02-08-2026
20260802 - DIE VOLWASSE MAN-VROU (JAN BRAND) Efes 4:11- Die oogmerk met die prediking - dit moet elke individu bring tot die volwasse man -di. Eenheid van geloof - om uit dieselfde bron van waarheid gevoed te word en self geestelik op te daag en verantwoordelikheid te neem. Uit dié suiwer Bron - Gees van die waarheid - is mens gevrywaar van die winde van lering wat niks anders is nie as die "goeie" vrugte van die verkeerde boom.
26-07-2026
NEDERIGHEID - OF IS DIT MINDERWAARDIGHEID?
Die sondeval was uit waardigheid in onwaardigheid in. Nederigheid is om myself te onderwerp (met dankbaarheid) aan die waardigheid van God se geregtigheid waaraan ek geen aandeel gehad het nie. Om myself sleg te sê na Jesus se offer is trots en 'n verwerping van Sy offer.