die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS
×

Error

The teacher you requested is not available.

Nuutste Woordopnames

Latest sermons by
18-03-2018
Duration: 1 hr 3 mins
Daar moet iets in my hart gebeur voordat ek kan sien ( 2 Kor 4:3-6 ).
11-03-2018
Duration: 1 hr 4 mins
Vrede Nuwe Testament is meer as net God se seen en alles wat daarmee saamgegaan het in die Ou Testament. Die woord vir vrede is "eirene" wat beteken: om te verbind of by mekaar te voeg! Ons is geroep tot vrede- tot gemeenskap met Sy Seun! 1 Kor 1:9. Die vyand kompeteer met God se Gees vir ons. Die gesag wat God in ons guns laat werk wil die vyand teen ons gebruik! Waarvoor en deur wie laat ons, ons gebruik? Deur te beskuldig waar God reeds vergewe het word ek 'n werktuig van ongeregtigheid. Ek kan egter myself in diens stel van geregtigheid!
04-03-2018
Duration: 57 mins
Saad gaan deur 'n groeiproses: van ontkieming tot die oes.
25-02-2018
Duration: 1 hr 0 mins
God se goeie droom vir ons lewens is seker. In praktyk manifesteer dit egter nie altyd so nie! Ons het oortuiging (geloof) nodig om die beloftes te realiseer in ons lewens. Die NT gesag lê in die vryheid van keuse - daarvoor is tyd nodig - ook vir die wat met ons saamleef. Wat doen ons intussen - tussen die aanvaarding van die belofte en die uiteindelike manifestering daarvan in ons lewens!
18-02-2018
Duration: 53 mins
Die volheid van die seën waarmee God die mensdom geseën het, is in Sy Seun Jesus Christus deurdat Hy deur een offer ons geheilig het en ons sonder gebrek in liefde voor Hom kan wees.
11-02-2018
Duration: 1 hr 3 mins
Geregtigheid is ons toegang deur vrymoedigheid tot intimiteit met God. Soos Esau kan dit gebeur dat óns onbewustelik ook ons eersgeboortereg verag!
04-02-2018
Duration: 1 hr 7 mins
28-01-2018
Duration: 1 hr 56 mins
Die saailand is God se geskenk van geregtigheid. Die skat is intimiteit met God. Geregtigheid se waarde lê in intimiteit!
21-01-2018
Duration: 40 mins
Die verborgenheid lê daarin opgesluit dat iets beskikbaar is hier en nou (in dié geval die intieme verhouding met God of Parousia en die oorwinningslewe wat daaruit vloei) maar die mens sien dit nie raak nie en stel dit gewoon uit tot eendag in die toekoms en verbeur so die lewe wat nou geleef kan word!
14-01-2018
Duration: 54 mins
Koninkryk beteken gesag(orde) wat vloei uit 'n onbelemmerde verhouding met God se Gees in ons. Jesus verduidelik met gelykenisse hoe die kinders van die koninkryk gesag uitoefen op aarde.