die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS

Nuutste Woordopnames

{ccconsent}{/ccconsent}
NEDERIGHEID - OF IS DIT MINDERWAARDIGHEID? Die sondeval was uit waardigheid in onwaardigheid in. Nederigheid is om myself te onderwerp (met dankbaarheid) aan die waardigheid van God se geregtigheid waaraan ek geen aandeel gehad het nie. Om myself sleg te sĂȘ na Jesus se offer is trots en 'n verwerping van Sy offer.
Duration:50 mins