die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS

Nuutste Woordopnames

28-06-2026

VERGIFNIS (2)

{ccconsent}{/ccconsent}
GENESING (2) Prakties: 1. Oorsprong is by God. Om God se vergifnis te aanvaar, myself te vergwe en myself te noem wat God my noem. Netso vir ander. 2. Die keuse - want ek is vergewe. Dan kan genesing en versoening begin. 3. Vergifnis reinig my van die ongeregtigheid. 4. Die proses van genesing.
Duration:1 hr 4 mins