die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS

Nuutste Woordopnames

{ccconsent}{/ccconsent}
DIE TYDLYN 277= BRUID DIE VERLOWING/ HUWELIK IN GEREGTIGHEID. Ons eerste huwelik is met ons hemelse Bruidegom. Dieselfde struktuur as die aardse. Verlaat, aankleef en een Gees! Die huwelik hou voordele en genietinge in, maar ook verantwoordelikhede en verpligtinge.
Duration:1 hr 4 mins