die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS

Nuutste Woordopnames

{ccconsent}{/ccconsent}
LEEF IN OORWINNING 3 – ONS WEET WAT ONS WEET – JESUS IS MET ONS EN VIR ONS. WIE OF WAT KAN TEEN ONS WEES? Nie net het Jesus die oorwinning behaal en ons toegerus met Sy VOLLE wapenrusting nie, Hy leef in ons en verseker dat ons staande bly. Ons het Sy woord daarvoor.
Duration:1 hr 1 min