Nuutste Woordopnames
DIE TYDLYN 274: DIE OPENBARING VAN JESUS CHRISTUS - 7 GEMEENTES-THIATÌRE
Die genade is juis 'n Vader wat sy kinders tugtig - Om hulle te beskerm teen die finale oordeel. Die afval kom geleidelik, van eerste liefde verlaat na vrees na kompromie (meestal uit vrees) totdat ek net in naam lewe.
Duration:1 hr 5 mins
Video:watch