die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS
×

Error

The teacher you requested is not available.

Nuutste Woordopnames

Latest sermons by
22-05-2020
Duration: 1 hr 6 mins
Goeienuus kamp - Lesing 3 - Die vrou se saad is oppad
22-05-2020
Duration: 1 hr 1 min
Goeienuus kamp - Lesing 2 - Wat Jesus kom doen het
22-05-2020
Duration: 1 hr 1 min
Diep inkyk!
17-05-2020
Duration: 56 mins
Jesus se wonders is 'n bysaak tot Sy werklike missie - om die sonde van die wêreld op Hom te neem.
17-05-2020
Duration: 56 mins
Jesus se lewe-die vrug van intimiteit
10-05-2020
Duration: 54 mins
Die belofte van die Messias moes vrees (Ou Testamenties) vervang. Nuwe Testamenties het ons toegang tot Hom, parousia, maar baie soek weer 'n Messias in die sogenaamde wederkoms. Die voorreg is intimiteit met Hom! Gebruik dit, anders is my "kennis" niks anders as 'n huis op sand nie.
03-05-2020
Duration: 37 mins
Die parousia van die dag. Dat Christus in ons gestalte vind!
26-04-2020
Duration: 1 hr 57 mins
Adam het sy voorreg van aangesig tot aangesig wees met God verruil vir iets wat in die toekoms sou lê. Sy toekoms was egter verseël in die parousia van die nou! Netso met ons. Alles wat in die toekoms lê word verseël in ons aangesig tot aangesig verhouding met Hom nou!
19-04-2020
Duration: 1 hr 5 mins
Oorwinningslewe = koninkryk is juis relevant in tye van inperking. Die Bybel het volop sulke voorbeelde. Vir almal was die draaipunt elkeen se "wederkoms" = parousia (aangesig tot aangesig) geleentheid/hede met God. Nou het elkeen van ons die tyd om tyd met Hom te spandeer! Die uitkoms van ons parousia is die hoopvolle toekoms wat God berei het vir die wat Hom liefhet.
12-04-2020
Duration: 1 hr 3 mins
Met watter bril lees jy? — Wederkoms? — God in beheer - straf? — Koninkryk? Jesus se eerste koms = Geregtigheid en oorwinnigslewe vir die mens!