die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS
×

Error

The teacher you requested is not available.

Latest sermons by
26-01-2020
Duration: 1 hr 4 mins
God se uitnodiging tot 'n liefdesverhouding waarbinne jy kalm en onwankelbaar kan staan en bo omstandighede en aanslae kan uittroon.
19-01-2020
Series: Die tydlyn
Duration: 1 hr 58 mins
Dit is elke mens se voorreg om uit die gevangenis waarvan die deur oopgesluit is te stap.
12-01-2020
Series: Die tydlyn
Duration: 1 hr 16 mins
Verhouding bring vervulling, gesag en getuienis. Dit leer ons om te fokus op wat ons kan doen en nie te verknies oor wat ons nie kan doen nie.
05-01-2020
Series: Die tydlyn
Duration: 1 hr 7 mins
Die openbaring van die kruis en die opstanding - kennis of openbaring?
29-12-2019
Series: Die tydlyn
Duration: 1 hr 54 mins
Johannes die Doper se trooswoord gaan verby die kruis tot by ons vandag
22-12-2019
Series: Die tydlyn
Duration: 1 hr 12 mins
Ons kyk na 'n paar hoogtepunte in die Woord van 2019. Die Rots (Christus) is besig om dit wat van Nebukadneser se beeld oorgebly het in ons lewens fyn te maal. Soos dit gebeur kry rus nuwe (sy ware) betekenis.
15-12-2019
Series: Die tydlyn
Duration: 1 hr 2 mins
Alles wat ons in die tydlyn leer dui op' n liefde volle hemelse Bruidegom wat verhouding met Sy bruid, die mens, soek. Geregtigheid is nie die doel nie - verhouding is. Geregtigheid is die middel tot die doel!
08-12-2019
Duration: 30 mins
1. Maak my imuun teen vrees en neerslagtigheid. 2. Bring die bloedoffer van Jesus op die toneel in aakligste omstandighede. 3. Bring Psalm 91 en 112 in aksie. 4. Gee Heilige Gees toegang tot my denke. 5. Hou my verbind aan God se beloftes. 6. Bring my in innige verdiepte vervulde verhouding met God. 7. Maak dat God my bevrug met Sy Saad.
01-12-2019
Series: Die tydlyn
Duration: 1 hr 11 mins
Maleagi (boodskapper) som eintlik die OuTestament op. 'n Liefdevolle Bruidegom wat weer en weer toenadering soek tot Sy bruid maar sy wat in plaas daarvan om die liefdespel met Hom te speel eerder Sy motiewe bevraagteken.
24-11-2019
Series: Die tydlyn
Duration: 1 hr 10 mins
Ons Hoëpriester voor die regterstoel van God. Hy moes alles word wat ons was met al die gevolge wat dit vir ons sou inhou - tot in die vuur sodat Hy ons volkome voor Hom kon stel!