05-07-2020
Jesus se bediening is daarop uit om die mens weer te bemagtig tot heerskappy.
28-06-2020
As Jesus ons straf gedra het, straf gekanselleer het, volg dit dat Hy alleen ons beloning is.
21-06-2020
Jesus se lering t.o.v die Wet.
14-06-2020
Ons kyk met die Nuwe Testamentiese bril na hierdie bekende skrifgedeelte.
11-06-2020
Goeienuus kamp - Lesing 6 Verhoudings die uitvloeisel uit my herstelde verhouding met God
11-06-2020
Goeienuus kamp - Lesing 5 OORWINNINGSLEWE 2
07-06-2020
Jesus se geloof, oorkom die vlees se onvermoë.
Intimiteit met Hom alleen is sterker as die vlees wat ons in onvermoë hou om gesag uit te oefen. Veral die gesag om te vergewe.
31-05-2020
Wat Jesus ons leer oor vergifnis
24-05-2020
Jesus se lewe en lering belig verskeie aspekte wat ons lewens ten nouste raak. Een daarvan is gesag wat vir ons dikwels die verskil tussen lewe en venietiging beteken.
22-05-2020
Goeienuus kamp - Lesing 4 OORWINNINGSLEWE 1