die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS
Filter media by:
08-09-2024
Duration: 1 hr 5 mins
DIE TYDLYN 270: DIE OPENBARING VAN JESUS CHRISTUS - DIE TEMPEL God se woonplek op aarde. Tussen Sy mense en in die mens!
01-09-2024
Duration: 1 hr 0 mins
DIE TYDLYN 269: DIE OPENBARING VAN JESUS CHRISTUS Wat gaan in die "1000 jaar" gebeur?
25-08-2024
Duration: 1 hr 4 mins
DIE TYDLYN 268: DIE OPENBARING VAN JESUS CHRISTUS - DIE PROFETIESE REDE. Jesus se profetiese getuienis van die toekoms van Israel en einde van die huidige aardse bestel. God se geloof en die mense se geloof wat hande vat.
18-08-2024
Duration: 51 mins
"EK HET VIR JOU GEBID - DAT JOU GELOOF NIE OPHOU NIE" (JOHAN PIENAAR) Ons vermoë om ons geloof (oortuiging) te behou is nie afhanklik van ons pogings en prestasie nie, maar is VAS in Jesus se voltooide werk, Sý vermoë en geloof en die feit dat Hy vir altyd leef sodat ons deur Hom in elke seisoen van die lewe kan lééf!
11-08-2024
Duration: 1 hr 3 mins
DIE TYDLYN 267 - DIE OPENBARING VAN JESUS CHRISTUS-DANIËL SE VISIOENE. Die visioene van Daniël met betrekking tot die toekoms van Israel as God se Ou Testamentiese verbondsvolk.
04-08-2024
Duration: 54 mins
SÊ JA VIR LEWE EN VIR EWIGHEID (JOHAN PIENAAR) In 'n ware, lewendige verhouding met Jesus KAN jy sy liefde en teenwoordigheid ervaar. Kies vandag vir verhouding met Hom sodat jy waarlik kan leef - nou en tot in ewigheid.
28-07-2024
Duration: 1 hr 1 min
DIE TYDLYN 266: DIE OPENBARING VAN JESUS CHRISTUS-'N MAN/VROU NA GOD SE HART. Verhouding het baie meer om die lyf as net die woord se algemene betekenis.
21-07-2024
Duration: 1 hr 6 mins
DIE TYDLYN 265: DIE OPENBARING VAN JESUS CHRISTUS Die openbaring van die profetiese Woord. Jesus is die profetiese Woord! Openbaring wys op Sy uiteindelike oorwinning oor die duisternis!
14-07-2024
Duration: 1 hr 2 mins
DIE TYDLYN 264: DIE KINDERS VAN GOD & DIE KINDERS VAN DIE BOSE (4) Jeremia/ons stryd teen die valse profete van toe af tot vandag.
07-07-2024
Duration: 60 mins
DIE TYDLYN 263: DIE KINDERS VAN GOD & DIE KINDERS VAN DIE BOSE (3) Ongeag 'n mens se geboorte het elkeen die keuse - om deel te bly van die generasie waarin hy/sy gebore is. (Kinders van God of kinders van die bose) of om oor te stap na die ander kant.