by Jan Brand
{ccconsent}{/ccconsent}
REKENSKAP 3 - GOD SE VADERHART-TUGTIGING.
JESUS het die wêreld kom verlos van sondaarskap, maar nie van sonde nie, sonde (om buite verhouding met Hom te leef) word eers weggedoen wanneer ons in geloof in 'n liefdesverhouding met Hom tree. Die Wet is bekragtig deur die strafproses, deur geregtigheid isverhouding moontlik. Die "straf" nou is die verlies om nie in verhouding te wees nie en die gevolglike verlies aan die byvoordele wat die verhouding met God inhou.
Duration:1 hr 5 mins
Audio:listen