by Jan Brand
REKENSKAP - DIE REGVERDIGE SAL UIT SY GELOOF LEWE
Geregtigheid was eerste - deur God se geloof. Die Evangelie wil ons daarvan oortuig en wanneer ons oortuig is, bepaal dit (geloof) ons leefwyse waarin daar geen ruimte gelaat word om in sonde te volhard nie.
Duration:1 hr 9 mins
Video:watch