die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS
×

Warning

The security token did not match. The request was cancelled to prevent any security breach. Please try again.
27-04-2025

REKENSKAP 6 -DOOP

{ccconsent}{/ccconsent}
REKENSKAP 6 -DOOP Geloof is 'n bonatuurlike gebeurtenis in ons lewens - 'n aanraking vanuit die onsigbare wêreld. Netso is die doop, om my met Jesus te identifiseer, om van my insluiting in Sy sterwe en opstanding te getuig en dit te vier. Dis 'n eenvoudige aksie in die vleeswêreld maar dra groot krag in die geeswêreld.
Duration:1 hr 13 mins