04-02-2024
DIE TYDLYN 248: DIE ALPHA EN DIE OMEGA=GELOOF>LIEFDE>HOOP
Die oordeel is reeds van altyd af werkend - ook vandag. Die proses van opweeg, tot 'n oortuiging kom en die gevolg! Dit kan positief of negatief wees. Kies dan die lewe!
28-01-2024
TERUG NA JOU EERSTE LIEFDE
Sien en ervaar God se tere liefde en nabyheid in alle omstandighede - 'n Heilige Teenwoordigheid wat jou standvastig sal hou.
21-01-2024
DIE TYDLYN 247: DIE ONTHULLING VAN DIE EINDTYD (INLEIDING)
Dit sluit die profetiese Woord oor die toekoms in.
Om te verstaan moet ons uitmaak:
1. Wat is genade en hoe vêr strek dit?
2. Waar bevind ons onsself t.o.v straf?
3. Hoe werk God se oordeel?
14-01-2024
DIE TYDLYN 246: 2 & 3 JOHANNES - OM IN DIE WAARHEID TE WANDEL.
Johannes spreek ons "manlike" en ons "vroulike" kante aan in die twee briewe. Die belangrikste is egter dat ons eenheid met die Woord, die ontsluiting van die beloftes beteken.
07-01-2024
DIE TYDLYN 245: 1 JOHANNES OPGESOM
Johannes daag ons uit om te besin oor die egtheid en diepte van ons verhouding met Jesus. Leef ons ons eerste liefde?
31-12-2023
DIE TYDLYN 244: 1 JOH - OM GEREGTIGHEID TE DOEN
Om te leef vanuit die inspraak van God se Gees in jou en die vrede met Hom in gehoorsaamheid aan Sy stem.
24-12-2023
DIE TYDLYN 243: 1 JOHANNES - "OM TE SÊ"- OM TE WEES
Johannes daag ons uit om na die integriteit van ons verhouding met Vader te kyk. Die verhouding waarop ons aanspraak maak moet reflekteer in ons optrede!
17-12-2023
DIE TYDLYN 242: 1 JOHANNES (VOLKOME BLYDSKAP- MET SONDE GEDEEL)
Johannes daag ons uit: As ons sê dat ons met Hom gemeenskap het, kan ons nie tegelyk in duisternis wandel nie.
17-12-2023
DIE TYDLYN 242: 1 JOHANNES (VOLKOME BLYDSKAP - MET SONDE GEDEEL)
Johannes daag ons uit: As ons sê dat ons met Hom gemeenskap het, kan ons nie tegelyk in duisternis wandel nie.
17-12-2023
DIE TYDLYN 242: 1 JOHANNES (VOLKOME BLYDSKAP - MET SONDE GEDEEL)
Johannes daag ons uit: As ons sê dat ons met Hom gemeenskap het, kan ons nie tegelyk in duisternis wandel nie.