die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS
Latest sermons by
26-04-2026
Duration: 1 hr 9 mins
20260426 - PSM 16 - ONS HERE ONS ERFENIS {JOHAN PIENAAR} In Hom is ons sekuriteit, leiding, anker en 'n lewe in die oorvloed van Sy liefde en nalatenskap aan ons.
12-04-2026
Duration: 56 mins
DIE DRIE POSISIES VAN ONS LEWE IN CHRISTUS - Rus in wat klaar is, leef wat waar is, en staan in wat oorwin is.
08-03-2026
Duration: 5 mins
DIE HEELHEID VAN JESUS Vind in Jesus die Krag om heel te wees in 'n stukkende wêreld.
15-02-2026
Duration: 53 mins
HY IS JOU WEG, WAARHEID EN LEWE. In en met Jesus kan ons elke tree van ons reis in Sy Waarheid gee en die ware lewe geniet.
25-01-2026
Duration: 48 mins
'N LEWE VANUIT VERHOUDING (Wat is in jou glas?) Begryp die volle betekenis van 'n lewe IN Jesus en leef vanuit 'n intieme verhouding.
30-11-2025
Duration: 48 mins
MY HERE EN MY GOD Is die Groot EK IS werklik jou Here en jou God?
23-11-2025
Duration: 45 mins
KINDERDIENS: 'N HUIS WAT BLY STAAN Wanneer ons dit wat ons van Jesus leer in ons lewens toepas, sal ons in goeie en slegte tye staande bly.
02-11-2025
Duration: 58 mins
VERHOUDING DEUR GEREGTIGHEID (3) - DIE WÊRELD (GOD;SELF;WÊRELD) Jy kan die verhaal van jou lewe heeltemal verander deur met God saam te stem oor wie jy in Christus is, en om in jou nuwe identiteit te leef.
26-10-2025
Duration: 52 mins
VERHOUDING DEUR GEREGTIGHEID (2) (GOD;SELF;WÊRELD) SELF Die beeld in jou spieël is nie die somtotaal van jou verlede en persepsies nie, maar van God se Waarheid oor jou. Kyk mooi, sien soos Hy sien en omhels die Waarheid as jou identiteit.
07-09-2025
Duration: 55 mins
RAGAB -'N DUBBELE DEEL Jou jubeljaar het reeds aangebreek - soos Ragab kan jy op Waarheid reageer en jou dubbele deel in besit neem.