21-01-2024
DIE TYDLYN 247: DIE ONTHULLING VAN DIE EINDTYD (INLEIDING)
Dit sluit die profetiese Woord oor die toekoms in.
Om te verstaan moet ons uitmaak:
1. Wat is genade en hoe vêr strek dit?
2. Waar bevind ons onsself t.o.v straf?
3. Hoe werk God se oordeel?
14-01-2024
DIE TYDLYN 246: 2 & 3 JOHANNES - OM IN DIE WAARHEID TE WANDEL.
Johannes spreek ons "manlike" en ons "vroulike" kante aan in die twee briewe. Die belangrikste is egter dat ons eenheid met die Woord, die ontsluiting van die beloftes beteken.
07-01-2024
DIE TYDLYN 245: 1 JOHANNES OPGESOM
Johannes daag ons uit om te besin oor die egtheid en diepte van ons verhouding met Jesus. Leef ons ons eerste liefde?
31-12-2023
DIE TYDLYN 244: 1 JOH - OM GEREGTIGHEID TE DOEN
Om te leef vanuit die inspraak van God se Gees in jou en die vrede met Hom in gehoorsaamheid aan Sy stem.
24-12-2023
DIE TYDLYN 243: 1 JOHANNES - "OM TE SÊ"- OM TE WEES
Johannes daag ons uit om na die integriteit van ons verhouding met Vader te kyk. Die verhouding waarop ons aanspraak maak moet reflekteer in ons optrede!
17-12-2023
DIE TYDLYN 242: 1 JOHANNES (VOLKOME BLYDSKAP- MET SONDE GEDEEL)
Johannes daag ons uit: As ons sê dat ons met Hom gemeenskap het, kan ons nie tegelyk in duisternis wandel nie.
17-12-2023
DIE TYDLYN 242: 1 JOHANNES (VOLKOME BLYDSKAP - MET SONDE GEDEEL)
Johannes daag ons uit: As ons sê dat ons met Hom gemeenskap het, kan ons nie tegelyk in duisternis wandel nie.
17-12-2023
DIE TYDLYN 242: 1 JOHANNES (VOLKOME BLYDSKAP - MET SONDE GEDEEL)
Johannes daag ons uit: As ons sê dat ons met Hom gemeenskap het, kan ons nie tegelyk in duisternis wandel nie.
10-12-2023
DIE TYDLYN 241: JUDAS
Soos Petrus waarsku Judas teen die invoer en aanvaarding van valse lering en kompromie met waarheid!
Uiteindelik is die vraag: Wat is die waarde van jou waarheid?
03-12-2023
DIE TYDLYN240: PETRUS - VRYGEMAAK TOT HEILIGMAKING
Uit ons geregtigheid vloei 'n lewe van heiligmaking - om ook tov ons hele lewenswandel heilig te word. Positiewe groei en volwassenheid is die teenvoeter vir stagnasie en misleiding.