die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS
×

Warning

Your session has expired. Please log in again.
The security token did not match. The request was cancelled to prevent any security breach. Please try again.

Nuutste Woordopnames

Filter media by:
29-08-2021
Duration: 1 hr 1 min
DIE TYDLYN 151: HEILIGMAKING Heiligmaking praat van my wandel. In stand is ek reeds volmaak deur Jesus se offer. Dit is genade. As ek werke wil byvoeg tot my stand ontvang ek genade tevergeefs. Die openbaring van my stand van geregtigheid bring die besef van die lig in my wat die duisternis (hindernisse) verdryf.
23-08-2021
Duration: 51 mins
DIE TYDLYN 150: DIE BEDIENING VAN DIE VERSOENING 2 Kor 5:18 - 21 Die bediening vd versoening het 2 bene. Om God, wat Hom met my versoen het in Sy Seun te bedien met my versoening. (geregtigheid is uit God - eenrigting maar versoening het beide partye nodig om volledig te wees) Eers wanneer ek waarlik met Hom versoen is, erken en aanvaar wat Hy sê en wat Hy gedoen het (wanneer geloof met my gebeur het) word my lewe 'n getuienis - tree ek op asof iemand my gestuur het, getuig ek van Hom, Sy karakter en Liefde geopenbaar in Sy dood en opstanding.
15-08-2021
Duration: 1 hr 0 mins
DIE TYDLYN 149: DIE EINDE VD ERDEKRUIK 2 Kor 5: Om een te word met die Gees v God in my is om die vrees vir die dood (wat die tydelike met die ewige gaan vervang) te oorwin. Die besef gee tyd 'n nuwe waarde - ek stel nie meer die lewe uit asof ek dit kan bekostig nie. Ek kies om die lewe wat saak maak nou te lewe!
08-08-2021
Duration: 1 hr 3 mins
DIE TYDLYN 148: 2 Kor 4 Die skat in 'n erdekruik. Die ons dra die skat/Heilige Gees/Lig in ons en dit is juis wanneer die' erdekruik' gebreek word wanneer die lig vrygestel word.
01-08-2021
Duration: 56 mins
Paulus weeg eie poging op teen Jesus se verdienste op Golgota. Godsdiens het die twee doene omgeruil.
25-07-2021
Duration: 1 hr 5 mins
DIE TYDLYN 146: PAULUS 3E SENDINGREIS VOORTGESIT. 2 KORINTHIERS. JESUS IS GOD SE "JA". WAT ANTWOORD JY? Ons amen is die sleutels van die koninkryk! God word verheerlik deurdat ons Sy beloftes lewe!
18-07-2021
Duration: 1 hr 2 mins
Die Nuwe Testament plaas 'n ander klem op profesie. Die volwasse man hoor self die stem van die Gees.
11-07-2021
Duration: 55 mins
Verduideliking van die werking van die gawes.
04-07-2021
Duration: 59 mins
143: PAULUS - AAN DIE KORINTHIERS DIE GAWES VAN DIE GEES Paulus bevestig die verskeidenheid van gawes in die Gemeente, net soos 'n liggaam baie lede het elk met sy eie funksie. Die gawes bevestig ons toegang tot die geeswêreld van lig. Dit moet egter vloei uit intimiteit met die Heilige Gees in my. Al sou ek... maar ek ken nie intimiteit nie... dan het dit min waarde.
27-06-2021
Duration: 1 hr 5 mins
Die dood klop letterlik aan die deur. Dit roep tot die volwasse man - vir wie die lewe Christus is, daarom is die sterwe, wanneer dit kom, 'n wins. Die volwasse man gee nie sy gesag terug nie maar het geleer om dit te gebruik.