die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS

Nuutste Woordopnames

{ccconsent}{/ccconsent}
DIE TYDLYN 162: WANNEER SPANMAATS OPPONENTE WORD. Wanneer vlees, in Paulus se definisie, eie poging, heers in my lewe, skei dit my van God (die loon vd sonde is die dood) en dan word, uit die skeiding, werke van die vlees geproduseer. Die eerste vlees is eie poging, die 2e is die vrugte van eie poging wat kom agv die verwydering tussen my en God se Gees.
Duration:51 mins