die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS

Nuutste Woordopnames

{ccconsent}{/ccconsent}
156: VAN GEREGTIGHEID TOT REDDING Paulus gebruik Abram as voorbeeld: God het hom regverdig gereken en eers 13 jaar later het die besnydenis gevolg voordat hy die belofte in besit kon neem. Netso met ons: God het ons in Christus regverdig (Sy geloof). Ons oortuiging daarvan volg en vestig die Heilige Gees as inwonend in ons, die beeld vd besnyddnis in Abraham se geval.
Duration:1 hr 4 mins