17-08-2025
Efe 5:16 , 2 Tim. 4:7 , 2 Pet 1:19
“Om DIE GELOOF TE BEHOU…. “ ongeag omstandighede - gunstig of ongunstig , is elke kind van God se keuse , fokus , verantwoordelikheid en strewe.
Paulus en Petrus het vanuit hulle lewens vir ons op geskryf wat hulle eersterangs ervaar , beleef en geleef het.
Vir elkeen wat “GELOOF” ontdek het vanuit GOD se waarheids perspektief , besef ons dat LEWE & TYD = ‘n voorreg en geleentheid met ewigheids waarde - “om HOM te ken “ ( Joh 17:3 )
Wat ons dan egter het om die GELOOF TE BEHOU , is diè PROFETIESE WOORD wat baie vas is …………..dit is meer as om na ‘n preek te luister , dit is om die intimiteit met GOD se WOORD & GEES te beleef en om daarop ag te gee , konstant en totdat ……………
Enigeiets met waarde is tog waardevol !
Dws…………om iets met waarde te besit , gaan ons iets kos , moeite ….dissipline , volharding , lydsaamheid …….alles positief ………..en die resultaat = die moeite werd ❗️
Daarom kan ons met Paulus en Petrus vandag saamstem , ongeag wat ook al …………daar is niks wat ons ooit sal kan skei van die liefde van God wat daar in Jesus Christus is nie .
24-07-2022
Ek sien net die konsep van : “om te verstaan” vs “om te glo”
Ons / almal is geleer om te glo !
Maar omdat die “leermeesters” self nog nooit verstaan het nie ( dis mos kamstig arrogant ………….jy moet met glo en aanvaar en berus ) , het geloof een vreeslike wroeging geword ! Want ek wil glo ………maar wat help dit om te glo ……as ek nie kan of mag verstaan nie !
Efe 5:17 bv.
Die saaier konsep maak opnuut soveel goed oop : en die basis van saad = GEREGTIGHEID!
Dit gaan m.a.w nie oor die saaier nie ( Jesus is/ was die saaier ………..en hou aan saai ……ongeag - genade!)
Dit gaan ook nie oor die saad nie ………want saad word gesaai !!!! nog altyd / ongeag !
Dit gaan oor die ontvanger se “mindset “ gesindheid - to apply your mind !
1. Verstaan nie - godsdiens ( langs die pad )
2 . Rotse ( quick fix ) daai baie bekerings - veral as ek innie moeilikheid is !!!!
3. Dorings - ‘N lewe van compromise ( deut 22:9 )
4. Goeie grond ( regverdig making ) - 100%
Wandel is soms 30/ 60 / 5% ……..maar ons gaan vir 100!!!👌🏼👌🏼