Tuis
Ontstaan
Kampe
Oor ons Kampe
Virtuele Kamp - Mei 2020
Virtuele Kamp - Mei 2021
Bespreek Kampe Aanlyn
Woordopnames
Soek 'n Preek
Nuutste Woordopnames
Predikers
Reekse
Regstreekse Uitsendings
Boeke
Die Geregtigheid van God
The Righteousness of God
Goeie Nuus
Verlief vir Altyd!
MARRIAGE
DIE AVONTUR VAN GERTJIE DIE GEITJIE
Koop boeke aanlyn
Kontak Inligting
Kontak Ons
Kamp Navrae
Aanlyn Kamp Navrae
Bydrae
Tuis
Ontstaan
Kampe
Oor ons Kampe
Virtuele Kamp - Mei 2020
Virtuele Kamp - Mei 2021
Bespreek Kampe Aanlyn
Woordopnames
Soek 'n Preek
Nuutste Woordopnames
Predikers
Reekse
Regstreekse Uitsendings
Boeke
Die Geregtigheid van God
The Righteousness of God
Goeie Nuus
Verlief vir Altyd!
MARRIAGE
DIE AVONTUR VAN GERTJIE DIE GEITJIE
Koop boeke aanlyn
Kontak Inligting
Kontak Ons
Kamp Navrae
Aanlyn Kamp Navrae
Bydrae
die
goeie
nuus
DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS
Nuutste Woordopnames
Filter media by:
book
Genesis
Exodus
Leviticus
Numbers
Deuteronomy
Joshua
Judges
Ruth
1 Samuel
2 Samuel
1 Kings
2 Kings
1 Chronicles
2 Chronicles
Ezra
Nehemiah
Esther
Job
Psalm
Proverbs
Ecclesiastes
Song of Songs
Isaiah
Jeremiah
Lamentations
Ezekiel
Daniel
Hosea
Joel
Amos
Obadiah
Jonah
Micah
Nahum
Habakkuk
Zephaniah
Haggai
Zechariah
Malachi
Matthew
Mark
Luke
John
Acts
Romans
1 Corinthians
2 Corinthians
Galatians
Ephesians
Philippians
Colossians
1 Thessalonians
2 Thessalonians
1 Timothy
2 Timothy
Titus
Philemon
Hebrews
James
1 Peter
2 Peter
1 John
2 John
3 John
Jude
Revelation
Topical
teacher
Riaan Bezuidenhout
Riaan Bezuidenhout
Henda Brand
Jan Brand
Leon Du Toit
Piet Jacobs
André Olivier
Johan Pienaar
Christine Pretorius
Johann Smit
Anton Swanepoel
Daniël Tintinger
George Twigge
Jacques van Niekerk
series
Die tydlyn
Diep in kyk
Geesmens
Genade
Gesag
Immuniteit
Om paraat te wees
Oortuig wees
Oorwinningslewe
Verborgenheid
Virtuele Kampe
Visie
Volwasse man
Wandel
date
August, 2026
July, 2026
June, 2026
May, 2026
April, 2026
March, 2026
February, 2026
January, 2026
December, 2025
November, 2025
October, 2025
September, 2025
August, 2025
July, 2025
June, 2025
May, 2025
April, 2025
March, 2025
February, 2025
January, 2025
December, 2024
November, 2024
October, 2024
September, 2024
August, 2024
July, 2024
June, 2024
May, 2024
April, 2024
March, 2024
February, 2024
January, 2024
December, 2023
November, 2023
October, 2023
September, 2023
August, 2023
July, 2023
June, 2023
May, 2023
April, 2023
March, 2023
February, 2023
January, 2023
December, 2022
November, 2022
October, 2022
September, 2022
August, 2022
July, 2022
June, 2022
May, 2022
April, 2022
March, 2022
February, 2022
January, 2022
December, 2021
November, 2021
October, 2021
September, 2021
August, 2021
July, 2021
June, 2021
May, 2021
April, 2021
March, 2021
February, 2021
January, 2021
December, 2020
November, 2020
October, 2020
September, 2020
August, 2020
July, 2020
June, 2020
May, 2020
April, 2020
March, 2020
February, 2020
January, 2020
December, 2019
November, 2019
October, 2019
September, 2019
August, 2019
July, 2019
June, 2019
May, 2019
April, 2019
March, 2019
February, 2019
January, 2019
December, 2018
November, 2018
October, 2018
September, 2018
August, 2018
July, 2018
June, 2018
May, 2018
April, 2018
March, 2018
February, 2018
January, 2018
December, 2017
November, 2017
October, 2017
September, 2017
August, 2017
July, 2017
June, 2017
May, 2017
April, 2017
March, 2017
February, 2017
January, 2017
December, 2016
November, 2016
October, 2016
September, 2016
August, 2016
July, 2016
June, 2016
May, 2016
April, 2016
March, 2016
February, 2016
January, 2016
December, 2015
OM TE FOKUS EN OM TE DROOM- AANSKOU DIE ROTS
07-11-2021
by
Riaan Bezuidenhout
Duration:
1 hr 8 mins
“Wat is waarheid ? “ GOD se liefdes droom en hart vir die mens is onveranderlik en van ewigeid af dieselfde ❗️ Om nou self te DROOM en GOD se WAARHEID my eie te maak is om SY waarheid , my WAARHEID te maak . Hoe ? “ fokus op wat jy reeds ontvang het “
Video:
watch
download
Audio:
listen
download
DIE TYDLYN 159 - DIE NUWE HUWELIK
31-10-2021
by
Jan Brand
Duration:
50 mins
159: DIE NUWE HUWELIK Rom 7: Die OT mens en die wat NT steeds aan die sondaarmodel uitverkoop is besef nie dat hul insluiting in Christus hulle vrygestel het van hul kontraktuele ooreenkoms (huwelik) met die wet en sonde nie. Daarom roep die mens: "Ek ellendige mens, wie sal my verlos?“ Die wat die veel meer waarde van Jesus se gehoorsaamheid teenoor Adam se misdaad omhels het kan se: Goddank deur Christus is ek verlos!
Video:
watch
download
Audio:
listen
download
DIE TYDLYN 158 - GOD SE OMKEER STRATEGIE
24-10-2021
by
Jan Brand
Duration:
1 hr 6 mins
DIE TYDLYN 158 - GOD SE OMKEERSTRATEGIE. Die mensdom is deur Adam se oortreding in sonde gedompel - na die val, in sonde ontvang en gebore. Babas was dus sondaars voordat hulle gesondig het. Netso het Jesus se bloedoffer ons regverdig voor God gestel voordat ons opgehou het om te sondig.
Video:
watch
download
Audio:
listen
download
DIE TYDLYN 157 - DIE VRUG VAN GEREGTIGHEID
17-10-2021
by
Jan Brand
Duration:
1 hr 7 mins
DIE TYDLYN 157: DIE VRUG VAN GEREGTIGHEID. Wanneer ons tot oortuiging kom van wie Jesus regtig is (ons geregtigheid) en wie ons voor God is deur Sy soendood, betree ons die oorwinningslewe en volg vrede, heil, heerlikheid en lof in die spore van die vervulde beloftes in ons lewens.
Video:
watch
download
Audio:
listen
download
DIE TYDLYN 156 - VAN GEREGTIGHEID TOT REDDING
10-10-2021
by
Jan Brand
Duration:
1 hr 4 mins
156: VAN GEREGTIGHEID TOT REDDING Paulus gebruik Abram as voorbeeld: God het hom regverdig gereken en eers 13 jaar later het die besnydenis gevolg voordat hy die belofte in besit kon neem. Netso met ons: God het ons in Christus regverdig (Sy geloof). Ons oortuiging daarvan volg en vestig die Heilige Gees as inwonend in ons, die beeld vd besnyddnis in Abraham se geval.
Video:
watch
download
Audio:
listen
download
DIE TYDLYN 155 - DIE GELOOF WAT DIE MENS REGVERDIG MAAK
03-10-2021
by
Jan Brand
Duration:
1 hr 1 min
DIE TYDLYN 155: DIE GELOOF WAT ONS REGVERDIG. Geregtigheid is vir ons verdien deur Jesus se geloof alleen. Die ontvangs van geregtigheid red ons vd verkeerde (sondaars-) denke oor onsself en aktiveer die nuwe identiteit en die lewe en oorvloed. Daarvoor is oortuiging (ons geloof) nodig.
Video:
watch
download
Audio:
listen
download
DIE TYDLYN 154 - DIE SKAAMTELOSE EVANGELIE
26-09-2021
by
Jan Brand
Duration:
1 hr 1 min
DIE TYDLYN 154: DIE SKAAMTELOSE EVANGELIE -'n Evangelie waarvoor mens jou nie hoef te skaam nie. Paulus se brief aan die gemeente in Rome. Sy aanhef is dat die openbaring van die Geregtigheid van God die krag vd Evangelie is. Sy Seun het die toorn oor sonde gedra om die mensdom te regverdig.
Video:
watch
Audio:
listen
download
DIE TYDLYN 153: DIS SALIGER OM TE GEE/ONTVANG?
19-09-2021
by
Jan Brand
Duration:
56 mins
DIE TYDLYN 153: DIS SALIGER OM TE GEE/ONTVANG? Ek moet eers ontvang om werklik iets te hê om te gee. Die belangrikste is waardigheid, anders sal my "gee" 'n werk van die vlees wees. Ware gee is 'n vrug van verhouding.
Video:
watch
Audio:
listen
download
Termometer vs Termostaat
12-09-2021
by
Johan Pienaar
Duration:
49 mins
TERMOMETER VERSUS TERMOSTAAT. Ontdek die Vrede, Vervulling en Oorwinning van 'n termostaat-lewe.
Video:
watch
Audio:
listen
download
DIE TYDLYN 152 - DIE WAPENS VAN ONS STRYD
05-09-2021
by
Jan Brand
Duration:
56 mins
DIE TYDLYN 152: DIE WAPENS VAN ONS STRYD Die stryd om aardse heerskappy begin by ons gedagtes en vestig uiteindelik op grond van wat ons dink. Net ek beheer my gedagtes. Uiteindelik word dit die verskil tussen dood en lewe.
Video:
watch
Audio:
listen
download
《
〈
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
〉
》
Page 26 of 58