die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS

Nuutste Woordopnames

{ccconsent}{/ccconsent}
DIE TYDLYN 165 - DIE VOLK VAN GOD Die Nuwe Testament "volk van God" is dit deur die geloof. Die hele Skrif is 'n afbeelding van twee groepe: Die wat glo en die wat volhard in eie poging. Die herhaalbaarheid van die Bloedriviere in ons lewens hang van geloof af.
Duration:1 hr 0 mins