Nuutste Woordopnames
by Jan Brand
{ccconsent}{/ccconsent}
DIE TYDLYN 170: Intimiteit - die sleutel tot gesag.
Betekenisvolle verhouding in die huwelik lei tot intimiteit. Netso met ons geestelike huwelik met God se Gees. Deur intimiteit word ons gelaai met die saad van die Woord wat in staat is om die tronke waarin ons kan bevind se fondamente te skud en deure te ontsluit.
Duration:1 hr 6 mins