Tuis
Ontstaan
Kampe
Oor ons Kampe
Virtuele Kamp - Mei 2020
Virtuele Kamp - Mei 2021
Bespreek Kampe Aanlyn
Woordopnames
Soek 'n Preek
Nuutste Woordopnames
Predikers
Reekse
Regstreekse Uitsendings
Boeke
Die Geregtigheid van God
The Righteousness of God
Goeie Nuus
Verlief vir Altyd!
MARRIAGE
DIE AVONTUR VAN GERTJIE DIE GEITJIE
Koop boeke aanlyn
Kontak Inligting
Kontak Ons
Kamp Navrae
Aanlyn Kamp Navrae
Bydrae
Tuis
Ontstaan
Kampe
Oor ons Kampe
Virtuele Kamp - Mei 2020
Virtuele Kamp - Mei 2021
Bespreek Kampe Aanlyn
Woordopnames
Soek 'n Preek
Nuutste Woordopnames
Predikers
Reekse
Regstreekse Uitsendings
Boeke
Die Geregtigheid van God
The Righteousness of God
Goeie Nuus
Verlief vir Altyd!
MARRIAGE
DIE AVONTUR VAN GERTJIE DIE GEITJIE
Koop boeke aanlyn
Kontak Inligting
Kontak Ons
Kamp Navrae
Aanlyn Kamp Navrae
Bydrae
die
goeie
nuus
DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS
Nuutste Woordopnames
Filter media by:
book
Genesis
Exodus
Leviticus
Numbers
Deuteronomy
Joshua
Judges
Ruth
1 Samuel
2 Samuel
1 Kings
2 Kings
1 Chronicles
2 Chronicles
Ezra
Nehemiah
Esther
Job
Psalm
Proverbs
Ecclesiastes
Song of Songs
Isaiah
Jeremiah
Lamentations
Ezekiel
Daniel
Hosea
Joel
Amos
Obadiah
Jonah
Micah
Nahum
Habakkuk
Zephaniah
Haggai
Zechariah
Malachi
Matthew
Mark
Luke
John
Acts
Romans
1 Corinthians
2 Corinthians
Galatians
Ephesians
Philippians
Colossians
1 Thessalonians
2 Thessalonians
1 Timothy
2 Timothy
Titus
Philemon
Hebrews
James
1 Peter
2 Peter
1 John
2 John
3 John
Jude
Revelation
Topical
teacher
Riaan Bezuidenhout
Riaan Bezuidenhout
Henda Brand
Jan Brand
Leon Du Toit
Piet Jacobs
André Olivier
Johan Pienaar
Christine Pretorius
Johann Smit
Anton Swanepoel
Daniël Tintinger
George Twigge
Jacques van Niekerk
series
Die tydlyn
Diep in kyk
Geesmens
Genade
Gesag
Immuniteit
Om paraat te wees
Oortuig wees
Oorwinningslewe
Verborgenheid
Virtuele Kampe
Visie
Volwasse man
Wandel
date
August, 2026
July, 2026
June, 2026
May, 2026
April, 2026
March, 2026
February, 2026
January, 2026
December, 2025
November, 2025
October, 2025
September, 2025
August, 2025
July, 2025
June, 2025
May, 2025
April, 2025
March, 2025
February, 2025
January, 2025
December, 2024
November, 2024
October, 2024
September, 2024
August, 2024
July, 2024
June, 2024
May, 2024
April, 2024
March, 2024
February, 2024
January, 2024
December, 2023
November, 2023
October, 2023
September, 2023
August, 2023
July, 2023
June, 2023
May, 2023
April, 2023
March, 2023
February, 2023
January, 2023
December, 2022
November, 2022
October, 2022
September, 2022
August, 2022
July, 2022
June, 2022
May, 2022
April, 2022
March, 2022
February, 2022
January, 2022
December, 2021
November, 2021
October, 2021
September, 2021
August, 2021
July, 2021
June, 2021
May, 2021
April, 2021
March, 2021
February, 2021
January, 2021
December, 2020
November, 2020
October, 2020
September, 2020
August, 2020
July, 2020
June, 2020
May, 2020
April, 2020
March, 2020
February, 2020
January, 2020
December, 2019
November, 2019
October, 2019
September, 2019
August, 2019
July, 2019
June, 2019
May, 2019
April, 2019
March, 2019
February, 2019
January, 2019
December, 2018
November, 2018
October, 2018
September, 2018
August, 2018
July, 2018
June, 2018
May, 2018
April, 2018
March, 2018
February, 2018
January, 2018
December, 2017
November, 2017
October, 2017
September, 2017
August, 2017
July, 2017
June, 2017
May, 2017
April, 2017
March, 2017
February, 2017
January, 2017
December, 2016
November, 2016
October, 2016
September, 2016
August, 2016
July, 2016
June, 2016
May, 2016
April, 2016
March, 2016
February, 2016
January, 2016
December, 2015
DIE TYDLYN 167 - DIE "ON"NASPEURLIKHEID VAN GOD SE BEDOELING (HEERLIKHEID)
09-01-2022
by
Jan Brand
Duration:
1 hr 0 mins
DIE TYDLYN167: DIE 'ON' MEETLIKHEID VAN GOD SE HEERLIKHEID Paulus se damwal van waardering breek, as hy die diepte van die rykdom en wysheid en kennis van God - wat hy ontdek het, besing! Daarom kan hy nie anders as om homself te gee om bewoon en verander te word deur die Woord/God nie.
Video:
watch
download
Audio:
listen
download
DIE TYDLYN 166: DIE WOORD VAN DIE GELOOF.
02-01-2022
by
Jan Brand
Duration:
59 mins
DIE TYDLYN 166: DIE WOORD VAN DIE GELOOF. 2022 het soos ander/alle jare die potensiaal om geseënd en vervuld te wees. Die sleutel is die oortuiging van God se bedoeling wat deur die blootstelling aan die Woord in 'n mens se lewe vestig.
Video:
watch
download
Audio:
listen
download
DRAAI DIE GETY IN JOU LEWE
26-12-2021
by
Johan Pienaar
Duration:
56 mins
DRAAI DIE GETY IN JOU LEWE Lig jou denke, laat Christus se Lewende Water deur jou stroom en verander so die gety in jou lewe.
Video:
watch
download
Audio:
listen
download
DIE TYDLYN 165 - DIE VOLK VAN GOD.
19-12-2021
by
Jan Brand
Duration:
1 hr 0 mins
DIE TYDLYN 165 - DIE VOLK VAN GOD Die Nuwe Testament "volk van God" is dit deur die geloof. Die hele Skrif is 'n afbeelding van twee groepe: Die wat glo en die wat volhard in eie poging. Die herhaalbaarheid van die Bloedriviere in ons lewens hang van geloof af.
Video:
watch
download
Audio:
listen
download
DIE TYDLYN 164 - DIE KINDERS VAN GOD
12-12-2021
by
Jan Brand
Duration:
57 mins
DIE TYDLYN 164 - DIE KINDERS VAN GOD Ons kyk na die kenmerke van die kinders van God. Dit waarvoor die skepping wag.
Video:
watch
download
Audio:
listen
download
DIE TYDLYN 163 - WIE IS DIE KINDERS VAN GOD
05-12-2021
by
Jan Brand
Duration:
1 hr 3 mins
DIE TYDLYN 163: WIE IS DIE KINDERS VAN GOD? Om 'n impak uit te oefen op die verwagting van die skepping moet die definisie van kinders van God meer wees as wat net die "aanneem" van Joh 1:12 vir so baie is.
Video:
watch
download
Audio:
listen
download
DIE TYDLYN 162 - WANNEER SPANMAATS OPPONENTE WORD
28-11-2021
by
Jan Brand
Duration:
51 mins
DIE TYDLYN 162: WANNEER SPANMAATS OPPONENTE WORD. Wanneer vlees, in Paulus se definisie, eie poging, heers in my lewe, skei dit my van God (die loon vd sonde is die dood) en dan word, uit die skeiding, werke van die vlees geproduseer. Die eerste vlees is eie poging, die 2e is die vrugte van eie poging wat kom agv die verwydering tussen my en God se Gees.
Video:
watch
download
Audio:
listen
download
DIE TYDLYN 161 - VLEES EN GEES-OPPONENTE OF SPANMAATS?
21-11-2021
by
Jan Brand
Series:
Die tydlyn
Duration:
52 mins
DIE TYDLYN 161: VLEES EN GEES - OPPONENTE OF SPANMAATS? Paulus se betoog is teen die mens se eie futiele poging om waardigheid voor God te probeer verdien deur die werke van die Wet. Wanneer hy van vlees praat bedoel hy eie poging teenoor Gees - God se sukses teen sonde deur die offer van Sy Seun. Lees ons Romeine 8 in die lig besef ons dat ons stryd nie teen ons liggaam en biologiese lewe en behoeftes is nie, maar teen die trots wat geregtigheid deur geloof weerstaan en daarop aandring om deur die wet waardigheid te probeer verdien.
Video:
watch
download
Audio:
listen
download
DIE TYDLYN 160 - BEKERING - DIE SLEUTEL TOT LEWE
14-11-2021
by
Jan Brand
Series:
Die tydlyn
Duration:
1 hr 2 mins
DIE TYDLYN 160: Bekering - Die Sleutel tot die lewe. Ons het saam met Christus gesterf, is dus vry om aan 'n ander te behoort. Die' ander' is die wet van die Gees van die Lewe. In hierdie bestel is geen veroordeling nie. Die groter genade is die oorwinningslewe wat ten spyte van aanslae van buite my lewe bestuur. Bekering, om saam met God oor myself te dink, laat my die dinge van die Gees bedink; onder andere dat die Gees wat in my woon dieselfde Gees is wat Jesus uit die dood opgewek het.
Video:
watch
download
Audio:
listen
download
OM TE FOKUS EN OM TE DROOM - AANSKOU DIE ROTS!
07-11-2021
by
Riaan Bezuidenhout
Duration:
34 mins
“Wat is waarheid ? “ GOD se liefdes droom en hart vir die mens is onveranderlik en van ewigeid af dieselfde ❗️ Om nou self te DROOM en GOD se WAARHEID my eie te maak is om SY waarheid , my WAARHEID te maak . Hoe ? “ fokus op wat jy reeds ontvang het “
Video:
watch
download
Audio:
listen
download
《
〈
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
〉
》
Page 25 of 58