die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS

Nuutste Woordopnames

{ccconsent}{/ccconsent}
DIE TYDLYN 179: - (EFÉSIËRS 5) DIE VOLWASSE MAN. Vir die gemeente om te funksioneer het elke individu nodig om te groei tot die volwasse man (geestelik). Die sogenaamde 5 voud bediening is 'n totdat bediening. Totdat ons almal kom tot die volwasse man... Dit is vir elkeen om sy volle potensiaal te bereik.
Duration:1 hr 8 mins