Nuutste Woordopnames
by Jan Brand
{ccconsent}{/ccconsent}
DIE TYDLYN 175 - (EFÉSIËRS) GESEËND MET ALLE GEESTELIKE SEËNINGE.
Opvolgend op sy briewe aan die Kolossense en Filémon verskuif Paulus die klem in sy brief aan die Efésiers na die verborgenheid t.o.v die gemeente as God se werktuig om Sy voorneme tot uitvoering te bring.
Duration:1 hr 4 mins