Tuis
Ontstaan
Kampe
Oor ons Kampe
Virtuele Kamp - Mei 2020
Virtuele Kamp - Mei 2021
Bespreek Kampe Aanlyn
Woordopnames
Soek 'n Preek
Nuutste Woordopnames
Predikers
Reekse
Regstreekse Uitsendings
Boeke
Die Geregtigheid van God
The Righteousness of God
Goeie Nuus
Verlief vir Altyd!
MARRIAGE
DIE AVONTUR VAN GERTJIE DIE GEITJIE
Koop boeke aanlyn
Kontak Inligting
Kontak Ons
Kamp Navrae
Aanlyn Kamp Navrae
Bydrae
Tuis
Ontstaan
Kampe
Oor ons Kampe
Virtuele Kamp - Mei 2020
Virtuele Kamp - Mei 2021
Bespreek Kampe Aanlyn
Woordopnames
Soek 'n Preek
Nuutste Woordopnames
Predikers
Reekse
Regstreekse Uitsendings
Boeke
Die Geregtigheid van God
The Righteousness of God
Goeie Nuus
Verlief vir Altyd!
MARRIAGE
DIE AVONTUR VAN GERTJIE DIE GEITJIE
Koop boeke aanlyn
Kontak Inligting
Kontak Ons
Kamp Navrae
Aanlyn Kamp Navrae
Bydrae
die
goeie
nuus
DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS
Nuutste Woordopnames
Filter media by:
book
Genesis
Exodus
Leviticus
Numbers
Deuteronomy
Joshua
Judges
Ruth
1 Samuel
2 Samuel
1 Kings
2 Kings
1 Chronicles
2 Chronicles
Ezra
Nehemiah
Esther
Job
Psalm
Proverbs
Ecclesiastes
Song of Songs
Isaiah
Jeremiah
Lamentations
Ezekiel
Daniel
Hosea
Joel
Amos
Obadiah
Jonah
Micah
Nahum
Habakkuk
Zephaniah
Haggai
Zechariah
Malachi
Matthew
Mark
Luke
John
Acts
Romans
1 Corinthians
2 Corinthians
Galatians
Ephesians
Philippians
Colossians
1 Thessalonians
2 Thessalonians
1 Timothy
2 Timothy
Titus
Philemon
Hebrews
James
1 Peter
2 Peter
1 John
2 John
3 John
Jude
Revelation
Topical
teacher
Riaan Bezuidenhout
Riaan Bezuidenhout
Henda Brand
Jan Brand
Leon Du Toit
Piet Jacobs
André Olivier
Johan Pienaar
Christine Pretorius
Johann Smit
Anton Swanepoel
Daniël Tintinger
George Twigge
Jacques van Niekerk
series
Die tydlyn
Diep in kyk
Geesmens
Genade
Gesag
Immuniteit
Om paraat te wees
Oortuig wees
Oorwinningslewe
Verborgenheid
Virtuele Kampe
Visie
Volwasse man
Wandel
date
March, 2026
February, 2026
January, 2026
December, 2025
November, 2025
October, 2025
September, 2025
August, 2025
July, 2025
June, 2025
May, 2025
April, 2025
March, 2025
February, 2025
January, 2025
December, 2024
November, 2024
October, 2024
September, 2024
August, 2024
July, 2024
June, 2024
May, 2024
April, 2024
March, 2024
February, 2024
January, 2024
December, 2023
November, 2023
October, 2023
September, 2023
August, 2023
July, 2023
June, 2023
May, 2023
April, 2023
March, 2023
February, 2023
January, 2023
December, 2022
November, 2022
October, 2022
September, 2022
August, 2022
July, 2022
June, 2022
May, 2022
April, 2022
March, 2022
February, 2022
January, 2022
December, 2021
November, 2021
October, 2021
September, 2021
August, 2021
July, 2021
June, 2021
May, 2021
April, 2021
March, 2021
February, 2021
January, 2021
December, 2020
November, 2020
October, 2020
September, 2020
August, 2020
July, 2020
June, 2020
May, 2020
April, 2020
March, 2020
February, 2020
January, 2020
December, 2019
November, 2019
October, 2019
September, 2019
August, 2019
July, 2019
June, 2019
May, 2019
April, 2019
March, 2019
February, 2019
January, 2019
December, 2018
November, 2018
October, 2018
September, 2018
August, 2018
July, 2018
June, 2018
May, 2018
April, 2018
March, 2018
February, 2018
January, 2018
December, 2017
November, 2017
October, 2017
September, 2017
August, 2017
July, 2017
June, 2017
May, 2017
April, 2017
March, 2017
February, 2017
January, 2017
December, 2016
November, 2016
October, 2016
September, 2016
August, 2016
July, 2016
June, 2016
May, 2016
April, 2016
March, 2016
February, 2016
January, 2016
December, 2015
REGSTELLENDE AKSIE EN BEMAGTIGING (3). {JAN BRAND}
21-12-2025
by
Jan Brand
Duration:
1 hr 5 mins
REGSTELLENDE AKSIE EN BEMAGTIGING (3). Die gelykenis deel verkillende talente aan verskillende persone. Die minimum talent is een - die belangrikste, wat alle ander (soveel meer as net die 5) ontsluit! Die talent is geloof wat in gewilligheid ontvang word.
Audio:
listen
REGSTELENDE AKSIE EN BEMAGTIGING (2) (JAN BRAND)
14-12-2025
by
Jan Brand
Duration:
1 hr 10 mins
REGSTELENDE AKSIE EN BEMAGTIGING (2) (JAN BRAND) Om reg te laat geskied aan God se regstelling deur Sy Seun het ons nodig om tot oortuiging te kom van dit wat afgehandel is (ons geregtigheid voor God) en die talente, verál die eerste van alle talente te gebruik. Reg deur die Skrifte vanaf Kain en Abel deur Moses en die OT tot vandag toe erken God die mens se besluit - God se voorneme en verkiesing werk deur die mens se keuse; sy aanvaarding of verwerping van God se Liefdesoffer.
Audio:
listen
REGSTELLENDE AKSIE & BEMAGTIGING (1) STRYD: LIG VS DUISTERNIS (JAN BRAND)
07-12-2025
by
Jan Brand
Duration:
1 hr 0 mins
REGSTELLENDE AKSIE & BEMAGTIGING (1) STRYD: LIG VS DUISTERNIS (JAN BRAND) Ons is in SA met die terme bekend sedert 1994. Die verkiesing moes almal gelyk stel en aan elkeen die geleentheid gee om sonder beperking deel te neem aan die ekonomie van die land. 'n Soortgelyke regstelling het plaasgevind 2000 jaar gelede met Jesus se sterwe en opstanding. Daarmee het God ons weer reggestel aan Sy beeld en gelykenis en ons bemagtig tot onbeperkte deelname aan die koninkryk van God op aarde. Beide die prosesse is gekaap - God se regstelling deur godsdiens, wat mense in jul eie gemoed sondaars gehou het en hulle so ontmagtig het om deel te wees van die koninkryk. Netso in SA met die politici wat mense in hul eie gemoed gevange hou as benadeeldes/ agtergeblewenes en hulle so verlam om aan die ekonomie deel te neem. Uiteindelik geld die reël: jy is 'n slaaf van die een wat jy glo!
Audio:
listen
MY HERE EN MY GOD
30-11-2025
by
Johan Pienaar
Duration:
48 mins
MY HERE EN MY GOD Is die Groot EK IS werklik jou Here en jou God?
Audio:
listen
KINDERDIENS: 'N HUIS WAT BLY STAAN
23-11-2025
by
Johan Pienaar
Duration:
45 mins
KINDERDIENS: 'N HUIS WAT BLY STAAN Wanneer ons dit wat ons van Jesus leer in ons lewens toepas, sal ons in goeie en slegte tye staande bly.
Audio:
listen
GENADE
09-11-2025
by
Jan Brand
Duration:
46 mins
GENADE Genade is God se onverdiende guns waarmee Hy vir ons geregtigheid voor God verdien het. Ons kan dus sê: Geregtigheid is die gawe van God se genade. Maar: Geregtigheid (genade) is nie redding nie. Redding is wanneer ek die gawe van die genade deur geloof omhels! Ek kan die genade verwerp, dit tevergeefs ontvang, daarin veragter, dit verander in ongebondenheid of selfs verag of smaad, of ek dit omhels en die volle som en betekenis daarvan beleef - in lewe en in sterwe.
Audio:
listen
VERHOUDING DEUR GEREGTIGHEID (3) (GOD;SELF;WÊRELD)
02-11-2025
by
Johan Pienaar
Duration:
58 mins
VERHOUDING DEUR GEREGTIGHEID (3) - DIE WÊRELD (GOD;SELF;WÊRELD) Jy kan die verhaal van jou lewe heeltemal verander deur met God saam te stem oor wie jy in Christus is, en om in jou nuwe identiteit te leef.
Audio:
listen
VERHOUDING DEUR GEREGTIGHEID (2) (GOD;SELF;WÊRELD)
26-10-2025
by
Johan Pienaar
Duration:
52 mins
VERHOUDING DEUR GEREGTIGHEID (2) (GOD;SELF;WÊRELD) SELF Die beeld in jou spieël is nie die somtotaal van jou verlede en persepsies nie, maar van God se Waarheid oor jou. Kyk mooi, sien soos Hy sien en omhels die Waarheid as jou identiteit.
Audio:
listen
DIE VOLLE SOM VAN GOD SE GEREGTIGHEID.
05-10-2025
by
Jan Brand
Duration:
1 hr 7 mins
DIE VOLLE SOM VAN GOD SE GEREGTIGHEID. Die krag van die Evangelie (Goeie Nuus) lê in die openbaring van die geregtigheid van God. Soos die volle som van God se gedagtes is daar die volle som van wat geregtigheid vir ons inhou soos dat Jesus verteenwoordig / is ons geregtigheid. Om Hom te glo en te ontvang is om geregtigheid te glo en te ontvang. Dit openbaar die afgehandelde vergifnis - vir my en vir my medemens, dit verander ons gebedslewe. Kortom: dit lei ons na die volwasse man!
Video:
watch
Audio:
listen
DIE VOLLE SOM VAN GOD SE GEDAGTES (JES 30:21)
28-09-2025
by
Jan Brand
Passage:
Psalm
Duration:
58 mins
DIE VOLLE SOM VAN GOD SE GEDAGTES (Ps 139:17) Soos 'n tennisspeler soveel ure per dag spandeer aan repitisie om voetwerk, houe en plasing te vervolmaak, so het ons die geleentheid om ons in te skerp in Sy Woord tot die volle som van Sy gedagtes. Dit wat ontbreek uit die volle som in ons lewens beroof ons van daardie fassette van die oorvloedslewe.
Video:
watch
Audio:
listen
《
〈
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
〉
》
Page 2 of 56