die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS
×

Warning

Your session has expired. Please log in again.
The security token did not match. The request was cancelled to prevent any security breach. Please try again.
×

Error

The teacher you requested is not available.

Nuutste Woordopnames

Latest sermons by
19-02-2023
Duration: 45 mins
DIE TYDLYN 212: DIE NUWE TESTAMENT - MET DIE INSIG VAN TERUGSIG Kyk hoe die tollenaar en Fariseër se gebede verander na die opstanding.
12-02-2023
Duration: 1 hr 3 mins
DIE TYDLYN 211: DIE EVANGELIES - NUWE TESTAMENT VERVANG OU VERBOND. WET: Word tugmeester i.p.v instruksie lys, GEBED: Word liefdes- gesprek en dank vir alles wat afgehandel is i.p.v 'n te doen lys/instruksies vir God om nog te doen.
08-02-2023
Duration: 57 mins
DIE TYDLYN 210: OMDAT 'EK IS' JOU LIEFHET: IS JY GEREGVERDIG, GERED, GEROEP, GESALF EN GESTUUR OM GETUIE TE WEES. Onder die Ou Verbond het Jesus Sy salwing op Sy dissipels geplaas en hulle met die vermoë om wonders te doen bemagtig met groot risiko. Die nuwe bedeling (NT) maak gebruik van die salwing van binne. Dit loop hand aan hand met die ontwikkeling van 'n liefdes karakter.
29-01-2023
Duration: 1 hr 1 min
DIE TYDLYN 209: DIE GEREDDE SEUN. Regverdigmaking is afgehandel vir almal/elkeen. Redding is wat ek maak met my geregtigheid! Geregtigheid se doel is verhouding. Uit verhouding vloei 'n legio van byvoordele. Wanneer ons die byvoordele soek sonder verhouding is die uitspraak: Gee my! Wanneer my gesindheid verander na: Maak my! - het verhouding 'n kans om te vestig en geregtigheid bereik God se doel daarmee.
22-01-2023
Duration: 1 hr 4 mins
'N NUWE FOKUS MET 'N NUWE VERWAGTING. Jy is geroep en gekies om te skryf aan die VERHAAL VAN DIE ALMAGTIGE GOD - SKEPPER VAN HEMEL EN AARDE.
15-01-2023
Duration: 1 hr 5 mins
DIE TYDLYN 208: DIE KRAG VD GEES AAN DIE WERK (2) Vyf beginsels werk in Jesus se wonders: 1. Saad het ''n onverdeelde hart nodig" 2. "Jy sal swanger word" is vir elkeen - om by die einde van ons besware te kom en ook te kan sê: "Laat dit met mý gaan volgens U Woord" 3. Die oorwinning oor versoeking bevestig krag. 4. Vergifnis sluit alles in. 5. Belydenis verseël verlossing. Rom 10:10
08-01-2023
Duration: 1 hr 2 mins
DIE TYDLYN 207- DIE KRAG VAN DIE GEES AAN DIE WERK. Vergewing van sonde, die verandering van status as sondaar na regverdig is die primêr; alles daarna (bv. genesing) volg uit vergifnis. Wat is makliker om te sê: Jou sondes is jou vergewe, of staan op en loop?
01-01-2023
Duration: 1 hr 9 mins
DIE TYDLYN 206: DIE VERSOEKING VAN JESUS Versoeking is daarom gerig om die mens (in die geval die Seun vd mens) se identiteit te bevraagteken en te verander na minderwaardigheid. Daarna is die oorname van gesag 'n werklikheid. Die versoeker kon dit nie met Jesus regkry nie. Maar wat van my en jou? Verstaan versoeking in sy verskuilde vorm en wees paraat daarteen deur in die Woord te bly.
25-12-2022
Duration: 1 hr 5 mins
DIE TYDLYN 205 - DIE GEBOORTE VAN DIE MESSIAS(GESALFDE) AANGEKONDIG. Die beloftes is goed, dit dra die lewe. Wanneer die Woord uiteindelik deur ons besware breek kan ons soos Maria sê: Laat dit met my gaan volgens U Woord.
18-12-2022
Duration: 40 mins
LAAT DAAR LIG WEES! In Hom is ons die lig. 'n Lig wat selfs in die diepste duisternis sal skyn sonder om te kwyn.