Nuutste Woordopnames
by Jan Brand
{ccconsent}{/ccconsent}
DIE TYDLYN 210: OMDAT 'EK IS' JOU LIEFHET: IS JY GEREGVERDIG, GERED, GEROEP, GESALF EN GESTUUR OM GETUIE TE WEES.
Onder die Ou Verbond het Jesus Sy salwing op Sy dissipels geplaas en hulle met die vermoƫ om wonders te doen bemagtig met groot risiko. Die nuwe bedeling (NT) maak gebruik van die salwing van binne. Dit loop hand aan hand met die ontwikkeling van 'n liefdes karakter.
Duration:57 mins