26-11-2023
SKRIF IN 'N PRAKTIESE PERSPEKTIEF
Ontdek die volheid van die Woord en geniet die impak daarvan op jou lewe.
19-11-2023
LEEF AS LIEFLING KIND VAN GOD.
Jou uitkyk bepaal jou oortuiging en ingesteldheid, wat weer jou verwagting, ervaring en werklikheid bepaal. Sien jouself soos God jou sien en fokus in alles op Hom.
12-11-2023
U IS WIE U SÊ EK IS - I AM WHO YOU SAY I AM.
Word gedefinieer deur hoe God jou sien en laat Sy gedagtes aangaande jou bepaal hoe jy na jouself en die wêreld kyk terwyl Hy jou toevou in Sy onmeetbare liefde.
05-11-2023
DIE GOEDHEID VAN GOD. DIE LIED WAT ONS SING: DIE GETUIENIS WAT ONS LEEF.
Ons kyk saam na Bethel Music se "Goodness of God." Verseker van Sy goedheid, genade, trou en reddende hand kan ek en jy onsself met alles in ons aan Hom gee.
29-10-2023
DIE TYDLYN 239: PETRUS (3)-DIE SKAT IN DIE HEMEL.
Daar is meer in God se droom as net die Ewige Lewe wat ons lewe hier en nou lewe!
Maar dit gaan saam met die verantwoordelikheid om in ons hele lewenswande heilig te word.
22-10-2023
DIE TYDLYN 238 - PETRUS (2)-DIE EINDDOEL VAN ONS GELOOF
Petrus verduidelik die einddoel van geloof: die saligheid/gesond word van ons denke. Om te dink soos wat God dink.
15-10-2023
20231015 - DIE TYDLYN 237 - DIE BRIEWE VAN PETRUS (1)
Die geboorte van bo bevestig. Sarai se verandering na Sara. Nie net in naam maar in optrede en gesindheid.
08-10-2023
DIE TYDLYN 236: JOHANNES (DIE APOSTEL VAN LIEFDE)
Die laaste Evangeliebeskrywing en briewe is van Johannes. Johannes beskryf die hoe en demonstreer die inhoud van verhouding.
01-10-2023
DIE TYDLYN 235 - 2 TIMÓTHEÜS 2
Paulus bevestig aan Timótheüs watter teenstand en uit watter oorde die volgelinge van die Messias kan verwag.
29-09-2023
DIE TYDLYN 234: PAULUS SE 2e BRIEF AAN TIMÓTHEÜS - SY LAASTE!
Paulus se laaste brief voor sy teregstelling. Ons kyk na die stemming van die brief, Paulus (én Timótheus) se missie en die teenstand wat Paulus verduur het en wat Timótheüs kan vewag.