Tuis
Ontstaan
Kampe
Oor ons Kampe
Virtuele Kamp - Mei 2020
Virtuele Kamp - Mei 2021
Bespreek Kampe Aanlyn
Woordopnames
Soek 'n Preek
Nuutste Woordopnames
Predikers
Reekse
Regstreekse Uitsendings
Boeke
Die Geregtigheid van God
The Righteousness of God
Goeie Nuus
Verlief vir Altyd!
MARRIAGE
DIE AVONTUR VAN GERTJIE DIE GEITJIE
Koop boeke aanlyn
Kontak Inligting
Kontak Ons
Kamp Navrae
Aanlyn Kamp Navrae
Bydrae
Tuis
Ontstaan
Kampe
Oor ons Kampe
Virtuele Kamp - Mei 2020
Virtuele Kamp - Mei 2021
Bespreek Kampe Aanlyn
Woordopnames
Soek 'n Preek
Nuutste Woordopnames
Predikers
Reekse
Regstreekse Uitsendings
Boeke
Die Geregtigheid van God
The Righteousness of God
Goeie Nuus
Verlief vir Altyd!
MARRIAGE
DIE AVONTUR VAN GERTJIE DIE GEITJIE
Koop boeke aanlyn
Kontak Inligting
Kontak Ons
Kamp Navrae
Aanlyn Kamp Navrae
Bydrae
die
goeie
nuus
DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS
Filter media by:
book
Genesis
Exodus
Leviticus
Numbers
Deuteronomy
Joshua
Judges
Ruth
1 Samuel
2 Samuel
1 Kings
2 Kings
1 Chronicles
2 Chronicles
Ezra
Nehemiah
Esther
Job
Psalm
Proverbs
Ecclesiastes
Song of Songs
Isaiah
Jeremiah
Lamentations
Ezekiel
Daniel
Hosea
Joel
Amos
Obadiah
Jonah
Micah
Nahum
Habakkuk
Zephaniah
Haggai
Zechariah
Malachi
Matthew
Mark
Luke
John
Acts
Romans
1 Corinthians
2 Corinthians
Galatians
Ephesians
Philippians
Colossians
1 Thessalonians
2 Thessalonians
1 Timothy
2 Timothy
Titus
Philemon
Hebrews
James
1 Peter
2 Peter
1 John
2 John
3 John
Jude
Revelation
Topical
teacher
Riaan Bezuidenhout
Riaan Bezuidenhout
Henda Brand
Jan Brand
Leon Du Toit
Piet Jacobs
André Olivier
Johan Pienaar
Christine Pretorius
Johann Smit
Anton Swanepoel
Daniël Tintinger
George Twigge
Jacques van Niekerk
series
Die tydlyn
Diep in kyk
Geesmens
Genade
Gesag
Immuniteit
Om paraat te wees
Oortuig wees
Oorwinningslewe
Verborgenheid
Virtuele Kampe
Visie
Volwasse man
Wandel
date
August, 2026
July, 2026
June, 2026
May, 2026
April, 2026
March, 2026
February, 2026
January, 2026
December, 2025
November, 2025
October, 2025
September, 2025
August, 2025
July, 2025
June, 2025
May, 2025
April, 2025
March, 2025
February, 2025
January, 2025
December, 2024
November, 2024
October, 2024
September, 2024
August, 2024
July, 2024
June, 2024
May, 2024
April, 2024
March, 2024
February, 2024
January, 2024
December, 2023
November, 2023
October, 2023
September, 2023
August, 2023
July, 2023
June, 2023
May, 2023
April, 2023
March, 2023
February, 2023
January, 2023
December, 2022
November, 2022
October, 2022
September, 2022
August, 2022
July, 2022
June, 2022
May, 2022
April, 2022
March, 2022
February, 2022
January, 2022
December, 2021
November, 2021
October, 2021
September, 2021
August, 2021
July, 2021
June, 2021
May, 2021
April, 2021
March, 2021
February, 2021
January, 2021
December, 2020
November, 2020
October, 2020
September, 2020
August, 2020
July, 2020
June, 2020
May, 2020
April, 2020
March, 2020
February, 2020
January, 2020
December, 2019
November, 2019
October, 2019
September, 2019
August, 2019
July, 2019
June, 2019
May, 2019
April, 2019
March, 2019
February, 2019
January, 2019
December, 2018
November, 2018
October, 2018
September, 2018
August, 2018
July, 2018
June, 2018
May, 2018
April, 2018
March, 2018
February, 2018
January, 2018
December, 2017
November, 2017
October, 2017
September, 2017
August, 2017
July, 2017
June, 2017
May, 2017
April, 2017
March, 2017
February, 2017
January, 2017
December, 2016
November, 2016
October, 2016
September, 2016
August, 2016
July, 2016
June, 2016
May, 2016
April, 2016
March, 2016
February, 2016
January, 2016
December, 2015
Die tydlyn (47) - AMOS - Sal twee met mekaar wandel tensy hulle eers afgespreek het?
28-04-2019
by
Jan Brand
Series:
Die tydlyn
Duration:
1 hr 9 mins
Sal twee met mekaar saamwandel tensy hulle eers afgespreek het? Amos sien die 'onsienlike'. Hy waarsku Israel en sy bure - die vyande wat hulle sou wegvoer in ballingskap ook oor die verwoesting wat goddeloosheid se einde is. God se uiteindelike droom bly egter onveranderd - uiteindelik wil Hy seën. Ons afspraak om met Hom saam te wandel is ons lewe en beskutting!
Video:
watch
Audio:
listen
download
Die tydlyn (46) - Wie ore het, laat hom hoor
21-04-2019
by
Jan Brand
Series:
Die tydlyn
Duration:
1 hr 3 mins
As ons erkenning gee aan Gemeente en aan die uitspraak van God se Gees in/aan die Gemeente is dit gepas om te let daarop wat ons hoor en hoe, met watter gesindheid ons hoor. Of ons regtig gehoor het sal weerspieël word in ons wandel (optrede). Dan manifesteer ons die profetiese (Elia) gesag. Die profete het 'n ingestelde oor gehad, dit het ook hul oë geopen om die onsienlike te sien, vergelyk Elisa by Dotan. Gesag lê juis daarin dat ons sien soos wat God sien.
Video:
watch
Audio:
listen
download
Die tydlyn (45) - Geesgeboorte 2
14-04-2019
by
Jan Brand
Series:
Die tydlyn
Duration:
1 hr 6 mins
Die verskil tussen die twee modelle is groter as wat ons gedink het. Wedergeboorte - wat die mens moet doen. Geesgeboorte - wat God gedoen het.
Video:
watch
Audio:
listen
download
Die tydlyn (44) - Geesgeboorte
07-04-2019
by
Jan Brand
Series:
Die tydlyn
Duration:
1 hr 6 mins
Die verskil tussen ou Verbond en Nuwe Testament is dat 'wees' weer vir 'doen' vevang het. Onbewustelik is gelowiges aan 'doen' gekoppel deur die begrip 'wedergeboorte'. Die misverstaan van die woord het menige (waarskynlik die meerderheid) gelowiges op 'n 'doen-pad' geplaas ipv 'n wees-pad. Geesgeboorte is die NT toetrede tot 'n lewe en oorvloed soos wat Jesus bedoel het.
Audio:
listen
download
Die tydlyn (43) - Jósafat - Die gebed van die geloof van die regverdige
31-03-2019
by
Jan Brand
Series:
Die tydlyn
Duration:
1 hr 9 mins
Nuwe Testament gebed het die formaat van gebed onder die Ou Verbond vervang. My begrip van die omvang van geregtigheid word in my gebedslewe weerspieël. Jósafat se lewe van toewyding was 'n sleutel tot die "verhoring" van sy gebed.
Video:
watch
Audio:
listen
download
Die tydlyn (42) - Asa - 'n Onverdeelde hart
24-03-2019
by
Jan Brand
Series:
Die tydlyn
Duration:
1 hr 4 mins
Uiteindelik kom ons by Asa. Die Here, Sy oē deurloop die aarde... Die stroom van lewende water vloei van binne. Dis egter 'n ononderbroke leefwyse om in pas te bly met die beweging van God se Gees.
Video:
watch
Audio:
listen
download
Die tydlyn (41) - Elia - Van hero na zero
17-03-2019
by
Jan Brand
Series:
Die tydlyn
Duration:
1 hr 12 mins
Elia se hoogtepunt was op Karmel toe God sy offer met vuur geantwoord het. God het hom wonderbaarlik deur die droogte versorg en nou as Sy profeet bevestig. In Jisrieel laat Isebel hom weet sy gaan hom vermoor. Sy oomblik van "nou sal ek nie meer van my vyande ontkom nie" laat hierdie geloofsreus vlug en sy bediening abdikeer. Sy negatiewe gedagtes bring hom daartoe om 100 onskuldige boodskappers te vermoor.
Video:
watch
Audio:
listen
download
Die tydlyn (40) - Hoe lank hink julle op twee gedagtes?
10-03-2019
by
Jan Brand
Series:
Die tydlyn
Duration:
1 hr 9 mins
As die Here God is, volg Hom na, as Baal god is, volg hom na...Elia daag die volk uit. Wie eer en dien julle as die Skeppergod, die God wat Hom deur liefde as Verbondsgod openbaar aan ons, of die Baas (Baal) wat ons kinders doodmaak, ons beskuldig en straf?
Video:
watch
Audio:
listen
download
Die tydlyn (39) - Die konings van Israel- Jerobeam - Om te weet en tog
03-03-2019
by
Jan Brand
Series:
Die tydlyn
Duration:
1 hr 6 mins
Jerobeam die eerste en een van die mees goddelose konings van die 10 stam Israel. Ten spyte daarvan dat hy geweet het wie God is en vanwaar sy hulp is keer hy terug na- en volhard hy in die afgodery. 'n Waarskuwing vir ons, tot vandag.
Audio:
listen
download
Die tydlyn (38) - Die volk verdeel- Wat staan my te doen
24-02-2019
by
Jan Brand
Series:
Die tydlyn
Duration:
55 mins
Die hartseer verhaal van Israel onder sy vele goddelose konings herinner aan ons situasie vandag. Wat kan ons doen om dit te verander?
Video:
watch
Audio:
listen
download
《
〈
36
37
38
39
40
41
42
43
44
45
〉
》
Page 41 of 58