die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS
Om die boek Jesaja ( die Bybel in die kleine) te verstaan het ons nodig om die reƫls vir skrifuitleg noukeurig te volg. 1. Die onbesproke, onveranderlike karakter van God wat liefde is. 2. Die konteks van die kruis en die opstanding van Jesus Christus. 3. Die konteks van die spesifieke skrifgedeelte.
Series:Die tydlyn
Duration:1 hr 2 mins