die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS
Nahum profeteer teen NinivĂ© ongeveer 150j na die herlewing wat plaasgevind het met Jona se prediking. Die keer luister hulle nie met vernietigend gevolge. Ongeveer 50 jaar nadat Manasse Jesaja vermoor het tree Sefanja op as profeet in Juda. Om Skrif uit NT perspektief uit te lĂȘ word hierdie boek 'n pragtige beeld van die mensdom se insluiting in Christus.
Series:Die tydlyn
Duration:1 hr 5 mins