die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS
×

Warning

The security token did not match. The request was cancelled to prevent any security breach. Please try again.

Nuutste Woordopnames

Filter media by:
20-06-2021
Duration: 54 mins
Daar is soveel vrae oor die dood (in ons terme voortydig) van 'n persoon. Van die tradisionele (uitgediende) beskouing dat God, wat alles sou beheer so 'n persoon kom "haal" het tot die beskouing dat ons wat dan nou die waarheid ken definitief iets kort as ons nie ten minste 120jr oud word soos Gen 6 sê nie. Maar daar is 'n ander manier om na die dood te kyk - in die lig van die opstanding en die vervulling wat daar in intimiteit met God is.
13-06-2021
Duration: 58 mins
Besin weer. Wat is gemeente en wie is ek. 'n Ledemaat van die gemeente is anders as' n lidmaat van 'n kerk. Eersgenoemde is die resultaat van oortuiging en die ontdekking van God se geregtigheid met die stelselmatige kansellasie van die simptome van die ou mens.
06-06-2021
Duration: 59 mins
Paulus aan die Korinthiërs-Seksualiteit en die huwelik. Paulus gee raad vir vervulde verhoudings.
30-05-2021
Duration: 1 hr 1 min
Gemeenskap met Jesus (1 Kor 1:9) is die ontsluiting van meer as wat ons kan bid of dink(1 Kor 2:9). Paulus rig die Gemeente tot die ontvangs en uitleef van hul erfenis.
23-05-2021
Duration: 59 mins
Paulus antwoord op vrae en reageer op probleme van/in die gemeente. Vraag: Waarom het "ware" kinders van die Here soveel probleme?
16-05-2021
Duration: 51 mins
Op grond van berigte vanaf die gemeente in Korinthe en vraagstukke waarmee hulle geworstel het skryf Paulus in antwoord. Hy behandel sektarisme, prostitusie en seksuele immoraliteit, die huwelik, kos aan afgode toegewy, die nagmaal en die opstanding uit die dode.
15-05-2021
Duration: 47 mins
15-05-2021
Duration: 27 mins
15-05-2021
Duration: 23 mins
15-05-2021
Duration: 58 mins