Nuutste Woordopnames
by Jan Brand
{ccconsent}{/ccconsent}
DIE TYDLYN 149: DIE EINDE VD ERDEKRUIK
2 Kor 5: Om een te word met die Gees v God in my is om die vrees vir die dood (wat die tydelike met die ewige gaan vervang) te oorwin. Die besef gee tyd 'n nuwe waarde - ek stel nie meer die lewe uit asof ek dit kan bekostig nie. Ek kies om die lewe wat saak maak nou te lewe!
Duration:1 hr 0 mins