die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS

Nuutste Woordopnames

{ccconsent}{/ccconsent}
DIE TYDLYN 154: DIE SKAAMTELOSE EVANGELIE -'n Evangelie waarvoor mens jou nie hoef te skaam nie. Paulus se brief aan die gemeente in Rome. Sy aanhef is dat die openbaring van die Geregtigheid van God die krag vd Evangelie is. Sy Seun het die toorn oor sonde gedra om die mensdom te regverdig.
Duration:1 hr 1 min