Tuis
Ontstaan
Kampe
Oor ons Kampe
Virtuele Kamp - Mei 2020
Virtuele Kamp - Mei 2021
Bespreek Kampe Aanlyn
Woordopnames
Soek 'n Preek
Nuutste Woordopnames
Predikers
Reekse
Regstreekse Uitsendings
Boeke
Die Geregtigheid van God
The Righteousness of God
Goeie Nuus
Verlief vir Altyd!
MARRIAGE
DIE AVONTUR VAN GERTJIE DIE GEITJIE
Koop boeke aanlyn
Kontak Inligting
Kontak Ons
Kamp Navrae
Aanlyn Kamp Navrae
Bydrae
Tuis
Ontstaan
Kampe
Oor ons Kampe
Virtuele Kamp - Mei 2020
Virtuele Kamp - Mei 2021
Bespreek Kampe Aanlyn
Woordopnames
Soek 'n Preek
Nuutste Woordopnames
Predikers
Reekse
Regstreekse Uitsendings
Boeke
Die Geregtigheid van God
The Righteousness of God
Goeie Nuus
Verlief vir Altyd!
MARRIAGE
DIE AVONTUR VAN GERTJIE DIE GEITJIE
Koop boeke aanlyn
Kontak Inligting
Kontak Ons
Kamp Navrae
Aanlyn Kamp Navrae
Bydrae
die
goeie
nuus
DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS
Filter media by:
book
Genesis
Exodus
Leviticus
Numbers
Deuteronomy
Joshua
Judges
Ruth
1 Samuel
2 Samuel
1 Kings
2 Kings
1 Chronicles
2 Chronicles
Ezra
Nehemiah
Esther
Job
Psalm
Proverbs
Ecclesiastes
Song of Songs
Isaiah
Jeremiah
Lamentations
Ezekiel
Daniel
Hosea
Joel
Amos
Obadiah
Jonah
Micah
Nahum
Habakkuk
Zephaniah
Haggai
Zechariah
Malachi
Matthew
Mark
Luke
John
Acts
Romans
1 Corinthians
2 Corinthians
Galatians
Ephesians
Philippians
Colossians
1 Thessalonians
2 Thessalonians
1 Timothy
2 Timothy
Titus
Philemon
Hebrews
James
1 Peter
2 Peter
1 John
2 John
3 John
Jude
Revelation
Topical
teacher
Riaan Bezuidenhout
Riaan Bezuidenhout
Henda Brand
Jan Brand
Leon Du Toit
Piet Jacobs
André Olivier
Johan Pienaar
Christine Pretorius
Johann Smit
Anton Swanepoel
Daniël Tintinger
George Twigge
Jacques van Niekerk
series
Die tydlyn
Diep in kyk
Geesmens
Genade
Gesag
Immuniteit
Om paraat te wees
Oortuig wees
Oorwinningslewe
Verborgenheid
Virtuele Kampe
Visie
Volwasse man
Wandel
date
August, 2026
July, 2026
June, 2026
May, 2026
April, 2026
March, 2026
February, 2026
January, 2026
December, 2025
November, 2025
October, 2025
September, 2025
August, 2025
July, 2025
June, 2025
May, 2025
April, 2025
March, 2025
February, 2025
January, 2025
December, 2024
November, 2024
October, 2024
September, 2024
August, 2024
July, 2024
June, 2024
May, 2024
April, 2024
March, 2024
February, 2024
January, 2024
December, 2023
November, 2023
October, 2023
September, 2023
August, 2023
July, 2023
June, 2023
May, 2023
April, 2023
March, 2023
February, 2023
January, 2023
December, 2022
November, 2022
October, 2022
September, 2022
August, 2022
July, 2022
June, 2022
May, 2022
April, 2022
March, 2022
February, 2022
January, 2022
December, 2021
November, 2021
October, 2021
September, 2021
August, 2021
July, 2021
June, 2021
May, 2021
April, 2021
March, 2021
February, 2021
January, 2021
December, 2020
November, 2020
October, 2020
September, 2020
August, 2020
July, 2020
June, 2020
May, 2020
April, 2020
March, 2020
February, 2020
January, 2020
December, 2019
November, 2019
October, 2019
September, 2019
August, 2019
July, 2019
June, 2019
May, 2019
April, 2019
March, 2019
February, 2019
January, 2019
December, 2018
November, 2018
October, 2018
September, 2018
August, 2018
July, 2018
June, 2018
May, 2018
April, 2018
March, 2018
February, 2018
January, 2018
December, 2017
November, 2017
October, 2017
September, 2017
August, 2017
July, 2017
June, 2017
May, 2017
April, 2017
March, 2017
February, 2017
January, 2017
December, 2016
November, 2016
October, 2016
September, 2016
August, 2016
July, 2016
June, 2016
May, 2016
April, 2016
March, 2016
February, 2016
January, 2016
December, 2015
Salig in alles wat hy doen!
20-11-2016
by
Jan Brand
Series:
Diep in kyk
Duration:
1 hr 3 mins
Ons gaan voort met die gevolge daarvan om diep in te kyk in die volmaakte wet van die vryheid! Die vrymaking lê in die ontdekking van die nuwe identiteit in Christus.
Video:
watch
Audio:
listen
download
Alles vir almal vir altyd en vir ewig!
13-11-2016
by
Jan Brand
Passage:
James 1:25
Series:
Diep in kyk
Duration:
1 hr 7 mins
Jak 1:25 ...Die woord vir gelukkig is "makarios"; wat beteken; versadig; vervulde en in balans. Balans verwys na ons wandel wat in balans kom met ons volmaaakte stand, soos wat ons oortuig word van dit wat ons sien. Jesus gebruik dieselfde woord in Sy bergpredikasie wat profeties dui op die gevolg van die ontdekking van die nuwe skepping in Christus. Dit waarna Jesus verwys in die saligsprekinge is nie iets wat ons doen nie, maar is die gevolg van wat Jesus se opstanding met ons gedoen het.
Video:
watch
Audio:
listen
download
Geniet jy die wedloop?
06-11-2016
by
André Olivier
Duration:
54 mins
Paulus vergelyk ons verhouding met die Vader met die van ‘n atleet wat aan ‘n wedloop deelneem. Heb 12.1 Dit is krities belangrik om seker te maak dat jy wel aan die wedloop deelneem en nie dalk slegs ‘n toeskouer is nie. ‘n Toeskouer gaan nooit die ekstase / joy /heerlikheid beleef van dit wat opgesluit is in die intieme verhouding met die Vader nie. Om deel te word van die wedloop beteken om te proe en te smaak en te eet van die Lewende Brood. Joh 6: 53-54 - En Jesus sê vir hulle: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, as julle nie die vlees van die Seun van die mens eet en sy bloed drink nie, het julle geen lewe in julleself nie. Hy wat My vlees eet en My bloed drink, het die ewige lewe. Hoe eet en drink ek die vlees van die Seun van die mens, Jer 15:16 toe U woorde gevind is, het ek hulle opgeëet, en U woord was vir my ‘n vreugde en vrolikheid vir my hart want u Naam is oor my uitgeroep, Here, God van die leërskare! (dit laat my dink aan iemand wat aan die wedloop deelneem en dit lekker vind) Pasop dat jy nie manna en Brood verwar nie – Manna se oorsprong is om die vlees te versadig dit hou nie dis vir nou nie vir ewig nie. Die vreugde van die wedloop le in die eet van die lewende Brood, dan hoor jy persoonlik by Hom, dan word jy persoonlik deur Sy Gees oortuig en dan word jou ou gedagtes deur sy Gees verplaas en opgevul met Sy lig en lewe. Dan verdwyn die laste en die sonde wat jou so maklik omring en ekstase, opwinding en lewe breek deur.
Video:
watch
Audio:
listen
download
Aanhou groei of in genade veragter?
30-10-2016
by
Jan Brand
Passage:
2 Peter 1:1-11
Duration:
1 hr 5 mins
God is geen aannemer van die persoon nie. Die mense in die Bybel deur Hom geroep is die wat reageer het. Netso is elkeen van ons gered en geroep met 'n heilige roeping (2 Tim 1:9) Om die roeping te leef is 'n aktiewe proses. Petrus moedig ons aan om met die aanwending van alle ywer besig te wees met ons dienswerk om nie ledig en onbruikbaar te wees in die geestelike realm nie.
Video:
watch
Audio:
listen
download
Dié geloof
23-10-2016
by
Riaan Bezuidenhout
Passage:
Hebrews 11:1-6
Duration:
1 hr 48 mins
"Dié geloof" (Heb 11:1) is God se geloof in ons as mens en sonder Dié geloof: (Heb 11:6) is dit onmoontlik om waardigheid sy sin te gee!!! Dit is liefde in aksie!!!
Video:
watch
Audio:
listen
download
Wat is 'n lewe en oorvloed?
16-10-2016
by
Jan Brand
Duration:
1 hr 9 mins
Lewe en oorvloed is vir baie die stryd om suksesvol te wees. Baie het besef dat die geregtigheid van God voorsiening, beskerming en genesing insluit. Mens is dus maklik daarop ingestel om hierdie beloftes te verkry en dit dan te beskou as die oorvloedslewe. Daar is egter veel meer inbe-grepe in 'n lewe en oorvloed - Die prioriteit skuif van die mens en sy behoeftes (ambisies?) na God se hart en Sy droom!
Video:
watch
Audio:
listen
download
Drink jy melk of eet jy steak
09-10-2016
by
Anton Swanepoel
Duration:
1 hr 39 mins
Drink jy melk of eet jy steak? Kan jy op jou eie geestelike voete staan, of is jou dieet nog steeds melk instede van steak ? Is jy aktief in jou geestelike grondgebied of moet ander mense die water vir jou roer voordat jy by God kan hoor. Die verantwoordelikheid om voorentoe te beweeg en konstant te groei in jou geestelike lewe is jou eie verantwoordelikheid. Is jy ‘n lamp of ‘n springkaan in die grondgebiede waar God jou geplaas het. Gary Oliver sê in sy een liedjie: We are here to take over - Not here to take sides – We here to take over – No room for compromise. – Taken authority – Taken over – Kingdom authority – It’s a whole new way of living – A whole new way of life - Walking is the spirit -Walking in the light….. Neem ons outoriteit daar waar ons is, of moet ons nog kies aan watter kant van die draad ons staan. Ons is daar om oor te neem as gevolg van ons Goddelike outoriteit en nie te “Compromise nie” Hoor ons al self by God of is dit gemakliker om Sondae te sit en “idle” terwys iemand anders by moet hoor en oordrae aan ander. Mother Terasa het gesê “Do good. Give the world the best you have and it may never be enough. Give your best anyway.” As jy jou wandel inpas met jou stand kry hoef jy nie meer jou gedrag te modifiseer by ander nie. Dit sal vanself in plek val en dan raak jou geestelike geur vir ander so, dat dit hul na jou toe aantrek. Jy raak die lamp wat nie onder ‘n maat emmer geplaas is nie.
Video:
watch
Audio:
listen
download
Text:
powerpoint
As ons deur die Gees lewe, laat ons deur die Gees wandel (2)
02-10-2016
by
Jan Brand
Series:
Wandel
Duration:
1 hr 17 mins
Geeswandel is om die deur permanent te laat oopstaan sodat God se Gees nie meer hoef te klop om maaltyd te hou nie! Dit is ook 'n regstelling van die "default"; van hoe ek reageer in situasies. Ek het nodig om my "fabrieksinstelling"; terug te kry - die gesig van my geboorte! Daarvoor is selfondersoek nodig - soos ons dit onder andere beoefen met die tafel van die Here.
Video:
watch
Audio:
listen
download
As ons deur die Gees lewe, laat ons ook deur die Gees wandel
25-09-2016
by
Jan Brand
Passage:
Galatians 5:25
Series:
Wandel
Duration:
51 mins
Paulus se uitnodiging is dat ons opwaarts aanpas in ons geeslewe en om nie tevrede te wees soos so baie kinders van die Here om net ’n kaartjie hemel toe te hê nie. Om in die Gees te wandel is veel meer. Dit is om die deur oop te maak – sodat Hy nie meer hoef te klop nie – sodat die salwing van God se Gees deur my kan spoel!
Audio:
listen
download
Nuwe wandel 3
18-09-2016
by
André Olivier
Series:
Wandel
Duration:
59 mins
Jou wandel met God ontstaan uit verhouding. Amos 3:3 Sal twee met mekaar wandel tensy hulle eers afgespreek het? Die twee spreek eers af – julle twee is eers in verhouding voordat hulle in-pas kan kom. Jou verhouding met die Vader manifesteer in jou wandel. ‘n Verdeelde hart is ‘n hart wat flankeer met dit wat die verhouding vertroebel en wat jou sonder gesag los. Mark 3:24+25 – ‘n Koninkryk / huis wat in homself verdeeld is kan nie bly staan nie. Luk 6:49 Daardie huis is op sand gebou en toe die storm daarteen losbreek het dit dadelik geval en die instorting van daardie huis was groot. Hoe raak ek ontslae van ‘n verdeelde hart? Raak ontslae van gemengde saad, raak ontslae van verkeerde denke en voed jou met die waarheid/woord van die geloof en wees wakker vir die leuen en suggestie van die vyand – fokus op die kosbaarste verhouding met die Vader. Jou wandel is ‘n weerspieeling van jou erns met jou verhouding met die Vader. Waarom is jou wandel so belangrik? – Dit is hoe jy God eer, dis hoe jy Sy heerlikheid op aarde is. Sout, lig en die aangename geur vloei deur jou wandel – jyself word daarmee gevul in verhouding. Jy kry dit op geen ander manier nie, dis net by die Fontein van lewende water beskikbaar, al die ander bronne is vervals en dui op gedragsaanpassing.Die effek van die jou verhouding word sigbaar – Fil 1:4 Jy verkwik die harte van ander. “The bowls of the saints are refershed by you, brother.”
Audio:
listen
download
《
〈
49
50
51
52
53
54
55
56
57
58
〉
》
Page 54 of 58