die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS
Paulus waarsku die Kolossense om nie oortuig te word deur redenasies wat terugkeer na die eerste beginsels van die Woord nie. Die oue is uitgedien - dit hou nie vrymaking in nie. Ons het nodig om die nuwe te omhels om te kan oorwin!
Duration:1 hr 8 mins