die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS
Oorwinningslewe

Oorwinningslewe

May 2016 - Nov 2019
Sermons in this series
17-11-2019
Duration: 1 hr 10 mins
Wat impliseer ons as ons byeenkom om te bid vir reën? Dat God reën het en kan gee maar dit van ons terughou en wag dat ons Hom daar oor moet smeek? — en self's Dan gee Hy nie eers gehoor nie. Of straf Hy ons? Dan het Jesus nie al die straf gedra nie. Wat is die rede vir die ritmeversteuring in die natuur en hoe stel ons dit reg?
01-05-2016
Duration: 52 mins
Vraag: Waarvoor het Jesus éintlik gekom? Antwoord: Vir oorwinning (die lewe en oorvloed) wat sou vloei vanuit verhouding wat ontstaan het op grond van die vrymoedigheid wat ons deur Geregtigheid verkry het nadat Jesus eens en vir altyd vir ons sonde betaal het! Oorwinning moet dus die demonstrasie wees van liefde se heerskeppy in my lewe! Dit gaan oor meer as hemel. Hemel (ewige lewe) is om Hom te ken! Dit het reeds ons deel geword! Nou het ons die geleentheid om te oorwin volgens God se voorneme dat ons sal heers! Ooorwinning is die Gees wat die stryd wen teen die vlees!!