Vraag:
Waarvoor het Jesus éintlik gekom?
Antwoord:
Vir oorwinning (die lewe en oorvloed) wat sou vloei vanuit verhouding wat ontstaan het op grond van die vrymoedigheid wat ons deur Geregtigheid verkry het nadat Jesus eens en vir altyd vir ons
sonde betaal het!
Oorwinning moet dus die demonstrasie wees van liefde se heerskeppy in my lewe!
Dit gaan oor meer as hemel. Hemel (ewige lewe) is om Hom te ken! Dit het reeds ons deel geword!
Nou het ons die geleentheid om te oorwin volgens God se voorneme dat ons sal heers!
Ooorwinning is die Gees wat die stryd wen teen die vlees!!
Series:Oorwinningslewe
Duration:52 mins
Audio:download