die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS
{ccconsent}{/ccconsent}
Die terugslae van 2016 Ons publiseer graag ons suksesse maar swyg liewer oor ons neerlae. Saam met soveel seën het ons in hierdie jaar ook terleurstellings in geloof beleef. Hoe verklaar ons dit aan die hand van die Skrif en hoe vermy ons dit in die toekoms?
Duration:1 hr 5 mins