die goeie nuus

DIE CHRISTUS GEMEENTE IN VAALHARTS
{ccconsent}{/ccconsent}
WANNEER IS DIT MY BEURT? Dood en die verlies daarin is deel van ons lewenservaring. Wanneer ons 'n geliefde aan die dood afstaan, het ons 3 vrae om te antwoord: 1. Waar is hy/sy nou? 2. Hoe/hoekom het dit gebeur? 3. Wat kan/kon ons doen om dit te verhoed... en uiteindelik, wanneer dit kom, hoe bestuur ons dit?
Duration:1 hr 5 mins