{ccconsent}{/ccconsent}
Ek skaam my nie vir die evangelie (goeie nuus) nie, want dit is 'n krag tot redding (gesonde denke) vir elkeen wat glo. Dit is dieselfde krag wat Jesus uit die dood opgewek het wat in my woon!!!
Wow!!!
Vanuit hierdie krag is ons Sy getuienis. Wat 'n onmeetbare voorreg , maar ook verantwoordelikheid.
Jer 15:19 Kom ons bring voort wat edel (rein,suiwer) is en niks onedel nie...dan sal ons soos Sy mond wees!
Duration:1 hr 8 mins