by Jan Brand
Goeie nuus weeg swaarder as die slegte!
Jeremia kan uiteindelik uit roep: Ek het U woorde gevind, hulle opgeëet want hulle is 'n vreugde en vrolikheid vir my hart. Jeremia is bekend as die profeet met die slegte nuus, maar lees ons verder word die slegte deur die goeie nuus oorweldig.
Series:Die tydlyn
Duration:1 hr 5 mins