by Jan Brand
{ccconsent}{/ccconsent}
DIE TYDLYN 313: DIE KONINKRYK VAN DIE HEMELE
- AFHANKLIKHEID TOT VERANTWOORDELIKHEID
Ons ontvang die genade soos kindertjies, sonder bydrae van ons kant. In die proses van groei neem die gepaardgaande verantwoordelikheid ook toe. Bv. Die straf is eenmalig gedra op Golgota maar die mens dra steeds die verantwoordelikheid vir sy keuses.
Duration:59 mins